Rachycentridae
Die Kobia (Rachycentridae) is 'n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Die familie beskik oor slegs een genus met 'n enkele spesie.
Kobia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Rachycentridae
|
Genus: | Rachycentron Kaup, 1826
|
Spesie: | R. canadum
|
Binomiale naam | |
Rachycentron canadum (Linnaeus, 1766)
|
Genus
wysigDie enigste soort is aanwesig in Suid-Afrikaanse kuswaters:
- Rachycentron
- Rachycentron canadum - Kobia
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7