Reghoekige vlindervis
Die Reghoekige vlindervis (Chaetodon trifascialis) is 'n vlindervis wat voorkom in die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf die Oman tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Right-Angle butterflyfish.
Reghoekige vlindervis | |
---|---|
Volwassene | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Subgenus: | C. (Megaprotodon)
|
Spesie: | C. trifascialis
|
Binomiale naam | |
Chaetodon (Megaprotodon) trifascialis |
Voorkoms
wysigDie vissie word tot 17 cm lank en kom in koraal- en kalksteen riwwe voor, in water wat 2 – 30 m diep is. Die kop en liggaam is wit met 15 chevron strepe van die kop na die stert. Die dorsale- en anale vinne is gelerig, die stertvin is swart met 'n geel rand en die bekken vin is wit. Die vis oorleef nie in 'n akwarium nie.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
wysig- ↑ Carpenter, K.E. & Pratchett, M. 2009. Chaetodon trifascialis. In: IUBN 2010. IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2010.4. www.iucnredlist.org Afgelaai op 12 April 2011.