Boogbek-sandkruiper
(Aangestuur vanaf Rhina ancylostoma)
Die Boogbek-sandkruiper (Rhina ancylostoma) kom voor in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Durban.
Boogbek-sandkruiper | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Superorde: | |
Orde: | L. S. Berg, 1940
|
Familie: | Rhinidae J. P. Müller & Henle, 1841
|
Genus: | Rhina |
Spesie: | R. ancylostoma
|
Binomiale naam | |
Rhina ancylostoma Bloch & Schneider, 1801
| |
Verspreiding[2] | |
Sinonieme | |
Rhina cyclostomus Swainson, 1839 |
Voorkoms
wysigDie volwassenes se rug is grys of bruinerig met verspreide, dowwe kolle op en wit aan die onderkant. Die jonger visse het swart kolle of twee swart bande tussen die oë terwyl die lyf hoofsaaklik swart is met wit kolle op.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
wysig- ↑ McAuley, R. and L.J.V. Compagno (2003). "Rhina ancylostoma". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - ↑ Last, P.R.; Stevens, J.D. (2009). Sharks and Rays of Australia (second uitg.). Harvard University Press. pp. 299–300. ISBN 0-674-03411-2.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
Eksterne skakel
wysig- http://www.fishbase.org/summary/Rhina-ancylostoma.html
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Boogbek-sandkruiper.