Robynvis
Die Robynvis (Plagiogeneion rubiginosum) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die suidkus van Afrika van Kaapstad tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Rubyfish.
Robynvis | |
---|---|
Lynskets van die Robynvis deur Dr. Tony Ayling | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. rubiginosum
|
Binomiale naam | |
Plagiogeneion rubiginosum (Hutton, 1875)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7