Witmosselkraker

Visspesie
(Aangestuur vanaf Sandstompkop)

Die witmosselkraker (Sparodon durbanensis) is 'n endemiese vis wat aan die Suid-Afrikaanse suid- en ooskus voorkom. Dit staan ook bekend as 'n witbiskop, sandbloue, sandstompkop,[2] beenbek of 'n silwersteenbras en in Engels as die White musselcracker.

Witmosselkraker
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. durbanensis
Binomiale naam
Sparodon durbanensis
(Castelnau, 1861)
Sinonieme

Sandstompkop[1]

Voorkoms

wysig

Die vis is silwergrys van kleur met 'n uitermate groot kop, die pens is wit, die vinne donkerder en die kieudeksels (operkulum) is swarterig.

Habitat

wysig

Die vis kom voor op rotsbodems aan die strandgebied. Die vis word tot 1,2 m lank en weeg dan 23 kg. Dit is 'n gewilde rotshengelvis en eetvis.

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal. 1967.
  2. Du Plessis, M. (2005). Afrikaans - Engels, English - Afrikaans woordeboek, dictionary. Kaapstad, Pharos.

Bronne

wysig

Eksterne skakel

wysig