Aden gepantserde knorhaan
(Aangestuur vanaf Satyrichthys adeni)
Die Aden gepantserde knorhaan (Satyrichthys adeni) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Golf van Aden tot by Mosselbaai.
Aden gepantserde knorhaan | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. adeni
|
Binomiale naam | |
Satyrichthys adeni (Lloyd, 1907)
| |
Sinonieme | |
Voorkoms
wysigDie vis se lyf is lank en die kop is plat. Aan die snoet is daar twee lang bene wat uitsteek terwyl daar aan die ken twee baarde is. Die kop en lyf is oranjerooi tot rooibruin terwyl die rante van die dorsale en anale vin dof bruin is. Die vis word tot 70 cm lank.
Habitat
wysigDie vis leef in sand en modder bodems in water wat 58 – 295 m diep is.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
wysig- ↑ Catalogue of Life Geargiveer 6 Maart 2016 op Wayback Machine (en)
Eksterne skakel
wysig- Satyrichthys adeni by Fishbase.