Atlantiese makriel
(Aangestuur vanaf Scomber colias)
Die Atlantiese makriel (Scomber colias), is 'n vis wat voorkom in die Atlantiese Oseaan vanaf Brasilië tot by Kanada en ook in die Middellandse See. In Engels staan die vis bekend as die Atlantic chub mackerel.
Atlantiese makriel | |
---|---|
Atlantiese makriel in sy natuurlike omgewing | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. colias
|
Binomiale naam | |
Scomber colias Gmelin, 1789
| |
Sinonieme | |
|
Sien ook
wysigEksterne skakel
wysig- Scomber colias by Fishbase.