Seerower-ansjovis

Die Seerower-ansjovis (Encrasicholina punctifer) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by St. Lucia. In Engels staan die vis bekend as die Buccaneer anchovy.

Seerower-ansjovis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. punctifer
Binomiale naam
Encrasicholina punctifer
Fowler 1938

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig

Eksterne skakel

wysig