Silwer-rower
Die Silwer-rower (Micralestes acutidens) is 'n varswater vis wat voorkom in die Zambezi-, Kunene-, Okavango- en riviere aan die ooskus suidwaarts tot by die Pongolarivier. Dit kom ook voor in die Kongorivier. In Engels staan die vis bekend as die Silver robber.
Silwer-rower | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. acutidens
|
Binomiale naam | |
Micralestes acutidens |
Voorkoms
wysigDie vis is silwer met 'n helder breë streep oor die bokant van die sye, die vinne is geel of oranje en die dorsale vin het 'n kenmerkende swart punt. Die anale- en bekkenvinne het wit rante. Die vis word 80 mm lank.
Sien ook
wysigBron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
Verwysings
wysig- ↑ UICN (en)
- ↑ Boulenger, G. A., 1899. Matériaux pour la faune du Congo. Zoologie.--Série I. Poissons nouveaux du Congo. Quatrième Partie. Polyptères, Clupes, Mormyres, Characins. Ann. Mus. Congo (Ser. Zool.) v. 1 (fasc. 4): 59-96, Pls. 30-39.
- ↑ BioLib (en)
- ↑ Peters, W. (C. H.)., 1852. Diagnosen von neuen Flussfischen aus Mossambique. Monatsb. Akad. Wiss. Berlin 1852: 275-276, 681-685.