Slanke rower
Die Slanke rower (Rhabdalestes maunensis) is 'n varswater vis wat voorkom in die boonste gedeelte van die Zambezirivier en die Kunene-, Okavango- en Kafueriviere. In Engels staan die vis bekend as die Slender robber.
Slanke rower | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | R. maunensis
|
Binomiale naam | |
Rhabdalestes maunensis |
Voorkoms
wysigDie vis lyk deurskynend met 'n silwer kop en maag. Daar is ook 'n helder blouerige groen streep op die sye. Die analevin het swart rante. Die vis word 60 mm lank.
Sien ook
wysigBron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1