Fyntand-skreeubaber
(Aangestuur vanaf Synodontis vanderwaali)
Die Fyntand-skreeubaber (Synodontis vanderwaali) is 'n varswatervis wat in die boonste gedeeltes van die Zambezi-, Kunene- en Okavangoriviere voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Finetooth squeaker.
Fyntand-skreeubaber | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. vanderwaali
|
Binomiale naam | |
Synodontis vanderwaali |
Voorkoms
wysigDie vis het 'n lang dorsale vin en die stertvin is diep gevurk. Die vis is bruin tot olyfbruin met kolle of strepies op wat soos 'n doolhof lyk. Die vis word tot 156 mm lank.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ uBio (en)
- ↑ Cuvier G. 1816. Le Règne Animal distribué d'après son organisation pour servir de base à l'histoire naturelle des animaux et d'introduction à l'anatomie comparée. Les reptiles, les poissons, les mollusques et les annélides. Edition 1. Règne Animal (ed. 1) v. 2. i-xviii + 1-532.
- ↑ BioLib (en)
Bron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1