Grootkolpompano
(Aangestuur vanaf Trachinotus botla)
Die Grootkolpompano (Trachinotus botla) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf die Wildekus tot by Mosambiek voorkom. Die vis is silwerblou van kleur met donker kolle op die sye. Dit kan tot 60 cm lank word en weeg dan 2,5 kg. Die vis kom voor in die brandersone langs sanderige kuste.
Grootkolpompano | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. botla
|
Binomiale naam | |
Trachinotus botla (Shaw, 1803)
|
Sien ook
wysigBronne
wysig- Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6
- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
Eksterne skakel
wysig- Trachinotus botla by Fishbase.