Slankbaardman
(Aangestuur vanaf Umbrina robinsoni)
Die slankbaardman (Umbrina robinsoni), ook bekend as die Kaapse Baardman, kom voor van Valsbaai tot in Algoabaai. Die vis word sowat 75 cm lank en weeg tot 7.2 kg. Die vis is bruin met 'n kort, dik voeldraad op die ken. Die vis kom voor in sanderige gebiede om vlak, aanlandige riwwe. In Engels staan die vis bekend as die Slender tasselfish.
Slankbaardman | |
---|---|
'n Naverwante soort | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | U. robinsoni
|
Binomiale naam | |
Umbrina robinsoni Valenciennes, 1843
|
Sien ook
wysigEksterne skakel
wysigBronne
wysig- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
- Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6