Vals-engelsman

(Aangestuur vanaf Vals Engelsman)

Die Vals-engelsman (Chrysoblephus lophus) is 'n vis wat endemies aan Suid-Afrika is en voorkom van Richardsbaai tot by Oos-Londen. In Engels staan die vis bekend as die False englishman seabream.

Vals-engelsman
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. lophus
Binomiale naam
Chrysoblephus lophus
(Fowler, 1925)

Voorkoms

wysig

Die vis se kop en lyf is silwerwit met 5 - 8 rooierige vertikale breë strepe oor die lyf. Daar is ook klein blou kolletjies op die skubbe wat op die lyf is. Die vis word 50 cm lank en 3 kg swaar.

Habitat

wysig

Die vis kom voor in rots- en koraalriwwe in water wat 20 – 150 m diep is. Die wyfies skiet kuit gedurende die lente. Dit is 'n gewilde eetvis.

Sien ook

wysig

Eksterne skakel

wysig