Vierbalk-penvis
Die vierbalk-penvis (Lophodiodon calori) is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Valsbaai in Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Fourbar porcupinefish. Die vis word tot 20 cm groot.
Vierbalk-penvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. calori
|
Binomiale naam | |
Lophodiodon calori | |
Sinonieme | |
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
wysig- ↑ Fraser-Brunner A., 1943. Notes on the plectognath fishes.--VIII. The classification of the suborder Tetraodontoidea, with a synopsis of the genera. Ann. Mag. Nat. Hist. (Ser. 11) v. 10 (núm. 61). 1-18.
- ↑ BioLib (en)
- ↑ Bianconi, G. G., 1854. Specimina zoologica mosambicana, Fascic. VIII: Pisces novi Mozambicani. Rendiconto accad delle Scienze dell´Isti. Bologna 1853-54: 68-69.
- ↑ Catalogue of Life[dooie skakel] (en)