Maak hoofkeuseskerm oop

Wellington het in die tagtigerjare vir Moorreesburg as kiesafdeling vir die Suid-Afrikaanse Volksraad vervang en 'n setel gebly tot in 1994.

Sien ookWysig

BronneWysig

  • (en) Potgieter, D.J. (ed.) 1972. Standard Encyclopaedia of Southern Africa. Cape Town: Nasionale Opvoedkundige Uitgewery (Nasou).
  • (af) Schoeman, B.M. 1977. Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika 1910–1976. Pretoria: Aktuele Publikasies.