Witbalk-rubberlip
Die witbalk-rubberlip (Plectorhinchus playfairi) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika vanaf Port St. Johns tot by Oman. In Engels staan die vis bekend as Whitebarred rubberlip.
Witbalk-rubberlip | |
---|---|
Skets van 'n naverwante soort | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. playfairi
|
Binomiale naam | |
Plectorhinchus playfairi (Pellegrin, 1914)
|
Voorkoms
wysigDie vis word 90 cm lank. Die boonste helfte van die vis se liggaam is brons met 4 vertikale strepe op die boonste helfte. Die onderste helfte van die liggaam is wit. Al die vinne is donker van kleur en die vis kom voor in koraalriwwe in water van 3 – 80 m diepte.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7