Witspikkel-konynvis

Die witspikkel-konynvis (Siganus sutor) is 'n vis wat in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by Sodwanabaai voorkom. Spesies is al opgemerk by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Bluespotted rabbitfish.

Witspikkel-konynvis
Uit Grandidier, 1885
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. sutor
Binomiale naam
Siganus sutor

Voorkoms

wysig

Die vis se kop en lyf is silwergrys en oortrek met klein ligblou kolletjies. In die nag lyk die kolletjies wit. Aan die bokant van die kop en die dorsale vin is die vis geel (party van die visse is goud tot donkerbruin) van kleur. Die vis word tot 50 cm lank.

Habitat

wysig

Die vis leef in koraal- en rotsriwwe.

Sien ook

wysig

Eksterne skakel

wysig