Al-'Asr
Al-'Asr (Arabies: العصر, "Die Tyd") is die 103de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 3 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar. Dit is die derde kortste hoofstuk van die Koran.
العصر Soera 103 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | Al-'Asr | |
Transliterasie | Al-Asr | |
In Afrikaans | "Die Tyd" | |
Deel | 30 | |
Ajat | 3 | |
Opsomming
wysigDie naam van die soera kom uit vers 1. Volgens dié hoofstuk toon die mens verlies, buiten dié wat gelowig is.
Skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Vorige soera: At-Takathur |
Die Koran | Volgende soera: Al-Humaza |
Soera Al-'Asr | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |