Al-Mursalat
Al-Mursalât (Arabies: المرسلات, "Die Gesante") is die 77ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 50 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
المرسلات Soera 77 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | Al-Mursalât | |
Transliterasie | Al-Moersalaat | |
In Afrikaans | "Die Gesante" | |
Deel | 29 | |
Ajat | 50 | |
Opsomming
wysigDie naam van die soera kom uit vers 1.[1] Die onderwerp word beskou as 'n bewys dat dit in die vroegste tydperk in Mekka geopenbaar is. As dié soera saam met die vorige twee (Die Herrysenis en Die Mens) en die volgende twee (Die Aankondiging en Hulle Wat Uitruk) gelees word, raak dit duidelik dié hoofstukke is in dieselfde tyd geopenbaar en hulle behandel dieselfde onderwerp:[1] om die herrysenis en hiernamaals te bevestig en die straf van die ongelowiges uit te stippel.
Verwysings
wysigSkakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Vorige soera: Al-Insan |
Die Koran | Volgende soera: An-Naba |
Soera Al-Mursalat | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |