Al-Jumu'ah (Arabies: الجمعة, "Die Vrydagbyeenkoms") is die 62ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 11 ajat, of verse, en is vermoedelik in Medina aan Mohammed geopenbaar.

الجمعة
  Soera 62 van die Koran  
Klassifikasie Medinees
In Arabies Al-Jumu'ah
Transliterasie Al-Djoemoe'a
In Afrikaans "Die Vrydagbyeenkoms"
Deel 28
Ajat 11

Opsomming

wysig

Die hoofstuk begin met die verheerliking van God. Die naam dui op die Vrydaggebed in vers 9. Dit is die dag vir byeenkoms, wanneer handelsbedrywighede en ander afleidings gestaak word om God te oordink.

Skakels

wysig
Vorige soera:
As-Saff
Die Koran Volgende soera:
Al-Munafi'kun
Soera Al-Jumu'ah

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114