Al-Mutaffifîn (Arabies: المطففين, "Die Bedrieërs") is die 83ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 36 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

المطففين
  Soera 83 van die Koran  
Klassifikasie Mekkaans
In Arabies Al-Mutaffifîn
Transliterasie Al-Moetaffifien
In Afrikaans "Die Bedrieërs"
Deel 30
Ajat 36

Opsomming

wysig

Die naam van die soera kom uit vers 1. Die hooftema van die hoofstuk is die hiernamaals. Dit begin met 'n veroordeling van mense wat valse mate en gewigte gebruik.[1] Sulke bedrieërs en mense wat God verloën, word gewaarsku dat hulle naam aangeteken word. Daarna word die vreugde van die deugsames beskryf.

Verwysings

wysig
  1. George Sale - Mohammed, The Quran, vol. 4 [1896]

Skakels

wysig
Vorige soera:
Al-Infitar
Die Koran Volgende soera:
Al-Inshi’ka’k
Soera Al-Mutaffifin

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114