Al-Fajr
Al-Fajr (Arabies: الفجر, "Die Dagbreek") is die 89ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 30 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
الفجر Soera 89 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | Al-Fajr | |
Transliterasie | Al-Fadjr | |
In Afrikaans | "Die Dagbreek" | |
Deel | 30 | |
Ajat | 30 | |
Opsomming
wysigDie naam van die soera kom uit vers 1. Die hoofstuk beskryf die verwoesting van ongelowige volke: die Antieke Egiptenare en die volke van Aad, Iram en Thamoed. Dit veroordeel diegene wat van weelde hou en op armes en weeskinders neersien. Regverdige mense word die Paradys belowe: "en gaan saam met hulle My Paradys binne!"[1]
Verwysings
wysig- ↑ Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. ISBN 978-0-620-60451-2
Skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Vorige soera: Al-Ghashiya |
Die Koran | Volgende soera: Al-Balad |
Soera Al-Fajr | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |