Ali Imran
Ali ‘Imrân (Arabies: آلِ عِمْرَان, "Die Familie van Amran") is die 3de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 200 ajat, of verse, wat begin met die allegoriese letters (muqatta'at) A.L.M.[1][2] Dit word uitgespreek Alif Laam Miem.[3]
آلِ عِمْرَان Soera 3 van die Koran | ||
Klassifikasie | Medinees | |
In Arabies | Ali ‘Imrân | |
Transliterasie | Al-Imran | |
In Afrikaans | "Die Familie van Amran" | |
Deel | 3-4 | |
Ajat | 200 |
Amran word in Islam beskou as die vader van Maria. Dié hoofstuk is genoem na die familie van Amran, wat Amran; sy vrou, sint Anna; Maria; en Jesus insluit.
Die hoofstuk is vermoedelik die tweede of derde Medinese soera wat geopenbaar is, want dit noem gebeure in die Slag van Badr sowel as die Slag van Oegoed. Feitlik alles daarin behoort ook tot die derde jaar van die hidjra, hoewel 'n paar verse omstreeks die 10de jaar van die hidjra geopenbaar kon gewees het.[4]
Verwysings
wysig- ↑ islamawakened.com 32/1Yusuf Ali (Saudi Rev. 1985)]
- ↑ Sale, George (1891). The Koran: Commonly Called the Alkoran of Mohammed ... New York: John B. Alden.
- ↑ Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. ISBN 978-0-620-60451-2
- ↑ Maududi, Abdul Alaa. Tafhim-ul-Quran.
Skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Vorige soera: Al-Ba'karah |
Die Koran | Volgende soera: An-Nisa |
Soera Ali Imran | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |