Breëstert-bergbaber
(Aangestuur vanaf Amphilius laticaudatus)
Die breëstert-bergbaber (Amphilius laticaudatus) is 'n varswatervis wat voorkom in die Buzirivierstelsel in Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Broadtail mountain catfish.
Breëstert-bergbaber | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Günther, 1864
|
Spesie: | A. laticaudatus
|
Binomiale naam | |
Amphilius laticaudatus |
Voorkoms
wysigDie vis is dofbruin en romerig wit aan die onderkant op die pens en onder die kop. Die vis word tot 51 mm lank. Die pektorale- en stertvinne is wyd en lyk amper soos 'n vlerk terwyl die stertvin gevurk is. Die kop is plat met klein oë en daar is drie pare baarde om die mond.
Habitat
wysigDie vis leef in vlak, vinnigvloeiende water oor rotse en klippe.
Sien ook
wysigBron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
Eksterne skakel
wysig