Bespreking:Neptunus
Jongste opmerking: 1 jaar gelede deur Oesjaar in onderwerp Nereïde vs. Naiade (maan)
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Neptunus-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Neptunus
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Nereïde vs. Naiade (maan)
wysig@Burgert Behr:, die artikel verwys na Nereïde (rooiskakel) maar daar is 'n artiel oor Naiade (maan). Is dit dalk dieselfde ding? Groete! Oesjaar (kontak) 05:52, 13 November 2023 (UTC)
- Ek het nog nie by die mane uitgekom nie. Ek sal tjek. ~ Burgert (kontak) 17:13, 13 November 2023 (UTC)
- Waardeer! Groete! Oesjaar (kontak) 17:46, 13 November 2023 (UTC)
- @Oesjaar: Nee, dit is nie dieselfde maan nie. ~ Burgert (kontak) 06:51, 14 November 2023 (UTC)
- Dan is ek seker met die Maan gepla... Groete! Oesjaar (kontak) 08:47, 14 November 2023 (UTC)
- @Oesjaar: Nee, dit is nie dieselfde maan nie. ~ Burgert (kontak) 06:51, 14 November 2023 (UTC)