Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad/2021
Sperdatum: |
---|
4 September 2020 |
- Ondersteun – Ons het lanklaas een van Puvircho se uitstekende vlagartikels op ons voorblad gehad. Groete. -- SpesBona 18:05, 4 Augustus 2020 (UTC)
- Ondersteun – Kaapwa1 (kontak) 09:12, 24 Augustus 2020 (UTC)
- Ondersteun – Oesjaar (kontak) 19:27, 30 Augustus 2020 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 06:39, 31 Augustus 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 11:13, 26 Oktober 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 1 2021 -- Aliwal2012 13:26, 5 November 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
30 September 2020 |
- Ondersteun – Hier is nogeens 'n tegniese artikel wat ek aanbied vir goedkeuring vir plasing op die voorblad. Groete! Oesjaar (kontak) 19:25, 30 Augustus 2020 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 06:39, 31 Augustus 2020 (UTC)
- Ondersteun – Goeie artikel, dankie! Aliwal2012 09:58, 14 September 2020 (UTC)
- Ondersteun – Ruimteartikels altyd! – Groete. -- SpesBona 21:04, 15 Oktober 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 2 2021 -- Aliwal2012 13:26, 5 November 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
5 November 2020 |
- Ondersteun – Dit beskryf die volledige geskiedenis van die span, waar die kleure en embleem vandaan kom, asook hul tuisstadions dwarsdeur die Wes-Indiese eilandstate (wat al tydens die Krieketwêreldbeker 2007 ingespan is). Die Windies is ná Australië, Engeland en Suid-Afrika die vierde span wat toetsstatus verkry het, in 1928. Groete. -- SpesBona 21:00, 22 Oktober 2020 (UTC)
- Ondersteun – Dumbassman (kontak) 06:33, 24 Oktober 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 11:13, 26 Oktober 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 3 2021 -- Aliwal2012 13:26, 5 November 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
22 Oktober 2020 |
- Ondersteun – nog een van Burgert se wenresepte! Het definitief waarde vir ons skoolkinders! Groete! Oesjaar (kontak) 13:32, 22 September 2020 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 07:07, 23 September 2020 (UTC)
- Ondersteun – vreeslik interessant! – Kaapwa1 (kontak) 09:17, 13 Oktober 2020 (UTC)
- Ondersteun – Suid-Afrikaanse artikels altyd! Groete. -- SpesBona 21:04, 15 Oktober 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 15:03, 5 November 2020
Wikipedia:Voorbladartikel week 4 2021 -- Aliwal2012 13:26, 5 November 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
23 Oktober 2020 |
- Ondersteun – nog 'n goeie stukkie werk deur julle weet wie! Groete! Oesjaar (kontak) 14:09, 23 September 2020 (UTC)
- Ondersteun – Kaapwa1 (kontak) 09:18, 13 Oktober 2020 (UTC)
- Ondersteun – Ruimteartikels altyd! – Groete. -- SpesBona 21:04, 15 Oktober 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 13:03, 5 November 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 5 2021 -- Aliwal2012 13:26, 5 November 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
22 November 2020 |
- Ondersteun – Soos al belowe uitgebrei uit die Engelse wiki, maar ook met inhoud wat nie daar bestaan nie. 'n Baie interessante land noord van Australië en Nieu-Seeland, maar nogtans onbekend en met 'n uiteenlopende kultuur en samelewing. Hier word meer as 'n duisend tale gebesig en baie plante en diere kom net hier voor. Groete. -- SpesBona 21:00, 22 Oktober 2020 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 13:21, 23 Oktober 2020 (UTC)
- Ondersteun – Dumbassman (kontak) 06:33, 24 Oktober 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 22:56, 4 November 2020 (UTC
Wikipedia:Voorbladartikel week 6 2021 – Groete. -- SpesBona 20:30, 31 Desember 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
23 November 2020 |
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 05:35, 23 Oktober 2020 (UTC)
- Ondersteun – Die taal kort 'n bietjie werk. ~ Burgert (kontak) 07:52, 23 Oktober 2020 (UTC)
- Ondersteun – Dumbassman (kontak) 06:33, 24 Oktober 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 22:56, 4 November 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 7 2021 – Groete. -- SpesBona 20:30, 31 Desember 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
13 Desember 2020 |
- Ondersteun – Nog 'n uitstekende vlagartikel deur Puvircho. Groete. -- SpesBona 18:00, 7 September 2020 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 07:05, 8 September 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 11:13, 26 Oktober 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 8 2021 – Groete. -- SpesBona 20:30, 31 Desember 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
6 Desember 2020 |
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 11:26, 6 Julie 2020 (UTC)
- Neutraal – Ek is vinnig deur die artikel en dit lyk baie interessant, maar 'n goeie skoot redigering is nodig. ~ Burgert (kontak) 12:14, 6 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – goeie onderwerp vir 'n skooltaak. Groete, Aliwal2012 13:47, 27 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 13:55, 27 Julie 2020 (UTC)
- Neutraal – sukkel maar met die soft science Groete! Oesjaar (kontak) 06:00, 14 Augustus 2020 (UTC)
- Ondersteun – Groete. -- SpesBona 20:29, 31 Desember 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 9 2021 – Groete. -- Aliwal2012 10:05, 6 Januarie 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
16 Desember 2020 |
- Ondersteun – Weer 'n omstrede onderwerp, maar dié keer sonder prentjies wat mense kan ontstig. ~ Burgert (kontak) 17:58, 16 November 2020 (UTC)
- Gekant – selfnominasie, artikel is baie onlangs (13 Nov) geskryf en het tans net een outeur, Burgert. Kom ons hou dit oor vir bietjie later. -- Aliwal2012 15:51, 29 November 2020 (UTC)
- Kommentaar – Vreemde redes wat jy aangee. Selfbenoeming was nog nooit 'n probleem op die Afrikaanse Wikipedia nie. Teen die tyd dat dit op die voorblad sou verskyn het, sou dit nie meer "onlangs" geskryf gewees het nie. En enigiemand is welkom om daaraan te verander, sodat daar nie net een outeur is nie. Maar ek het reeds agtergekom dis nie 'n gewilde voorstel nie; ek berus dus by wat die gemeenskap besluit. Dit is immers net 'n voorstel. ~ Burgert (kontak) 07:55, 30 November 2020 (UTC)
- Ondersteun – K175 (skil 'n appeltjie) 18:58, 30 November 2020 (UTC)
- Ondersteun – Groete. -- SpesBona 20:29, 31 Desember 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 10 2021 – Groete. -- SpesBona 20:30, 31 Desember 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
4 Desember 2020 |
- Ondersteun – dit kan seker doen met 'n bietjie meer beelde, maar andersins 'n baie goeie artikel. – Rooiratel (kontak) 10:19, 4 November 2020 (UTC)
- Ondersteun – Groete! Oesjaar (kontak) 12:33, 9 Desember 2020 (UTC)
- Ondersteun – Groete. -- SpesBona 20:29, 31 Desember 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 21:43, 31 Desember 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 11 2021 – Groete. -- SpesBona 22:56, 25 Januarie 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
16 Januarie 2021 |
- Ondersteun – Dit beskryf die volledige geskiedenis van die span, waar die kleure en bynaam vandaan kom, asook hul tuisstadions dwarsdeur Nieu-Seeland. Nieu-Seeland het (saam met Australië) al mooi toernooie soos die Krieketwêreldbeker 1992 en Krieketwêreldbeker 2015 gehuisves. Die Black Caps (“swart pette”) is ná Australië, Engeland, Suid-Afrika en Wes-Indië die vyfde span wat toetsstatus verkry het, in 1930. Nieu-Seeland het natuurlik in die geskiedkundige 2019-eindstryd teen Engeland gespeel wat krieketaanhangers vir altyd sal onthou. Groete. -- SpesBona 20:45, 16 Desember 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 11:13, 26 Desember 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 12 2021 – Groete. -- SpesBona 22:56, 25 Januarie 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
17 Januarie 2021 |
- Ondersteun – Ná die vlag van Suid-Afrika waarskynlik ons beste artikel oor 'n vlag van 'n Afrikaland. Van die inhoud is uit Duits vertaal. Groete. -- SpesBona 19:15, 17 Desember 2020 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 07:13, 4 Januarie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 11:13, 6 Januarie 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 13 2021 – Groete. -- SpesBona 22:56, 25 Januarie 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
19 Januarie 2021 |
- Ondersteun – Nog 'n ruimtetuigartikel! Groete! Oesjaar (kontak) 17:40, 19 Desember 2020 (UTC)
- Ondersteun – Groete. -- SpesBona 20:29, 31 Desember 2020 (UTC)
- Ondersteun ~ Burgert (kontak) 22:16, 31 Desember 2020 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 07:13, 4 Januarie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012
Wikipedia:Voorbladartikel week 14 2021 – Groete. -- SpesBona 22:56, 25 Januarie 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
23 Februarie 2021 |
- Ondersteun – Gemeenskap, hierdie artikel is 'n slegs 29 k grepe groot, tog voel ek dit is voorblad status werd vir die eenvoudige rede dat dit oor 'n vrou gaan. Ek sukkel om te onthou hoeveel voorblad artikels ons gehad het oor vroue. Groete! Oesjaar (kontak) 14:54, 23 Januarie 2021 (UTC)
- Ondersteun ~ Burgert (kontak) 19:07, 23 Januarie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Groete. -- SpesBona 22:00, 26 Januarie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 15:31, 8 Februarie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 18:38, 8 Februarie 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 15 2021 – Groete. -- SpesBona 22:21, 24 Februarie 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
17 Desember 2020 |
- Ondersteun – Nog 'n artikel wat dalk 'n ruk voor of ná Interseks gebruik kan word. ~ Burgert (kontak) 19:30, 17 November 2020 (UTC)
- Ondersteun – K175 (skil 'n appeltjie) 18:59, 30 November 2020 (UTC)
- Ondersteun – Groete. -- SpesBona 20:29, 31 Desember 2020 (UTC)
- Ondersteun – Groete. Oesjaar (kontak) 09:49, 1 April 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 16 2021 – Groete. -- SpesBona 22:56, 25 Januarie 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
26 Februarie 2021 |
- Ondersteun – Ter viering van Republiekdag in Indië 'n gepaste voorstel van my kant af. Groete. -- SpesBona 22:00, 26 Januarie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 07:14, 27 Januarie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 15:31, 8 Februarie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 18:38, 8 Februarie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Groete! Oesjaar (kontak) 13:28, 12 Februarie 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 17 2021 – Groete. -- SpesBona 22:21, 24 Februarie 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
25 Februarie 2021 |
- Ondersteun – Nog 'n paar rooi skakels, maar dit sal regkom. ~ Burgert (kontak) 11:50, 25 Januarie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Groete. -- SpesBona 22:00, 26 Januarie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 07:14, 27 Januarie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 15:31, 8 Februarie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Groete! Oesjaar (kontak) 15:39, 8 Februarie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 18:38, 8 Februarie 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 18 2021 – Groete. -- SpesBona 22:21, 24 Februarie 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
18 Maart 2021 |
- Ondersteun – Was 'n voorbladartikel in 2005, maar is nou afgestof en blinkgepoets vir 2021. ~ Burgert (kontak) 08:31, 16 Februarie 2021 (UTC)
- Ondersteun – In 2005 was die artikel maar 14 k groot, nou 'n allemintige 125 k! Burgert is rêrig met die maan gepla! Groete! Oesjaar (kontak) 08:35, 16 Februarie 2021 (UTC)
- Kommentaar – Is dit nodig om dit te nomineer as dit reeds voorbladstatus het? – Rooiratel (kontak) 09:29, 16 Februarie 2021 (UTC)
- Kommentaar – Ek het maar gemeen dat die gehalte nie meer regtig dié van 'n voorbladartikel was nie. Ek dink 'n mens sal na al ons ou voorbladartikels moet kyk om te sien of hulle enigsins nog van hoë genoeg gehalte is. ~ Burgert (kontak) 09:52, 16 Februarie 2021 (UTC)
- OK ek verstaan. Jy nomineer dit om sy voorbladstatus te hou. Ek stem saam dat daar ouer bladsye is met voorbladstatus wat nie eintlik deesdae op standaard is nie, en wie se voorbladstatus ons sal moet hersien. Rooiratel (kontak) 10:48, 16 Februarie 2021 (UTC)
- Dit gaan om dit weer op die voorblad te laat verskyn. Ek dink nie hier is nog gebruikers wat die voorblad van 16 jaar terug kan onthou nie. Groete! Oesjaar (kontak) 11:01, 16 Februarie 2021 (UTC)
- Dan verstaan ek nie die doel van hierdie bladsy nie. Ek dog dit was om bladsye te nomineer vir voorbladstatus. En as 'n bladsy voorbladstatus het, dan mag dit op die voorblad verskyn (op enige tyd). As hierdie net 'n plek is om bladsy te nomineer om op die voorblad te verskyn, dan wat is die punt van 'n voorbladstatus? Hoekom moet ons meer as een keer stem, as dit reeds goed genoeg is? (ek praat nou in die algemeen, en nie spesefiek oor maan nie.) Rooiratel(kontak) 11:13, 16 Februarie 2021 (UTC)
- Dit gaan om dit weer op die voorblad te laat verskyn. Ek dink nie hier is nog gebruikers wat die voorblad van 16 jaar terug kan onthou nie. Groete! Oesjaar (kontak) 11:01, 16 Februarie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 07:35, 26 Februarie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 18:00, 2 Maart 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 19 2021 – Groete, Aliwal2012 15:00, 19 Maart 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
22 Maart 2021 |
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 06:44, 17 Februarie 2021 (UTC)
- Ondersteun ~ Burgert (kontak) 08:05, 26 Februarie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 18:00, 2 Maart 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 15:03, 19 Maart 2021 (UTC)
- Ondersteun – Groete. Oesjaar (kontak) 09:49, 1 April 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 20 2021 – Groete. -- SpesBona 21:30, 23 Maart 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
25 Maart 2021 |
- Ondersteun – Soos al belowe is hierdie artikel uit die drie tale Duits, Engels én Nederlands vertaal. Ek hoop maar die moeite was suksesvol. Groete. -- SpesBona 22:00, 25 Februarie 2021 (UTC)
- Ondersteun met plesier – Aliwal2012 07:35, 26 Februarie 2021 (UTC)
- Ondersteun ~ Burgert (kontak) 08:03, 26 Februarie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 18:00, 2 Maart 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 21 2021 – Groete. -- SpesBona 21:30, 23 Maart 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
25 Maart 2021 |
- Ondersteun – Ter herdenking van twee krieketwêreldbekertoernooie in Suid-Asië (25 jaar [1996] en tien jaar [2011] gelede) 'n gepaste voorstel van my kant af. Groete. -- SpesBona 22:00, 25 Februarie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 07:35, 26 Februarie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 18:00, 2 Maart 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 22 2021 – Groete. -- SpesBona 21:30, 23 Maart 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
25 Maart 2021 |
- Ondersteun – Nog 'n uitstekende vlagartikel deur Puvircho. Groete. -- SpesBona 22:00, 25 Februarie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Dankie! – Aliwal2012 07:35, 26 Februarie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 18:00, 2 Maart 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 23 2021 – Groete. -- SpesBona 21:30, 23 Maart 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
30 April 2021 |
- Ondersteun – Die dame verdien voorbladstatus! Ek vra dat dit geplaas word in die week van 14 Junie, haar afsterfdatum. Groete! Oesjaar (kontak) 09:46, 1 April 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 10:02, 5 April 2021 (UTC)
- Ondersteun – 'n Uitbreiding van die inleidende paragraaf sal gaaf wees. @Oesjaar: op die oomblik sal net drie sinne op die voorblad verskyn, help asb.! Groete. -- SpesBona 20:54, 26 April 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 24 2021 -- Aliwal2012 09:32, 2 Mei 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
4 April 2021 |
- Ondersteun – Goeie artikel, volledig uitgebrei. Dankie Burgert! – Aliwal2012 18:22, 4 Maart 2021 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 18:20, 5 Maart 2021 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 08:15, 8 Maart 2021 (UTC)
- Ondersteun – Groete. -- SpesBona 21:30, 23 Maart 2021 (UTC)
- Ondersteun – Groete! Oesjaar (kontak) 10:16, 5 April 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 25 2021 -- Aliwal2012 10:21, 5 April 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
11 Mei 2021 |
- Ondersteun – 'n Rondte Sestigers vir ons voorblad. Groete. -- SpesBona 21:05, 11 April 2021 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 08:28, 12 April 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 12:21, 17 April 2021 (UTC)
- Ondersteun ~ Burgert (kontak) 18:25, 23 April 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 26 2021 -- Aliwal2012 21:35, 24 Mei 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
24 April 2021 |
- Ondersteun – Nog 'n puik werk deur Burgert! Groete. -- SpesBona 22:00, 24 Maart 2021 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 06:34, 25 Maart 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 11:53, 31 Maart 2021 (UTC)
- Ondersteun – Groete! Oesjaar (kontak) 10:17, 5 April 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 27 2021 – Groete. -- SpesBona 20:56, 26 April 2021 (UTC)
- Ondersteun – Dié artikel is vertaal uit Frans en is nou ons omvangrykste vlagartikel. Ek vra dat dit geplaas word in die week van 14 Julie, die Franse Nasionale Dag. Groete. -- SpesBona 18:30, 20 Junie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 08:59, 21 Junie 2021 (UTC)
- Ondersteun, ek sal dit probeer inwerk by 14 Julie – Aliwal2012 14:47, 29 Junie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 18:40, 29 Junie 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 28 2021 – Groete. -- SpesBona 18:00, 26 Julie 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
24 April 2021 |
- Ondersteun – Ter herdenking van die oorwinning tydens die Krieketwêreldbeker 1996 (25 jaar gelede) 'n gepaste voorstel van my kant af. Groete. -- SpesBona 22:00, 24 Maart 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 11:53, 31 Maart 2021 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 18:40, 29 Junie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Anoniem (Speler no 23 of 12de man in krieket, vir almal wat al hier gesneuwel het) 20:16, 16 Julie 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 29 2021 – Groete. -- SpesBona 20:56, 26 April 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
11 Mei 2021 |
- Ondersteun – 'n Rondte Sestigers vir ons voorblad. Groete. -- SpesBona 21:05, 11 April 2021 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 08:31, 12 April 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 12:21, 17 April 2021 (UTC)
- Ondersteun ~ Burgert (kontak) 18:25, 23 April 2021 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 18:40, 29 Junie 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 30 2021 -- Aliwal2012 21:35, 24 Mei 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
25 Junie 2021 |
- Ondersteun – Hierdie belangrike onderwerp sal mooi lyk op ons voorblad. Groete. -- SpesBona 21:00, 25 Mei 2021 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 18:40, 29 Junie 2021 (UTC)
- Ondersteun ~ Burgert (kontak) 20:01, 16 Julie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 20:17, 16 Julie 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 31 2021 – Groete. -- SpesBona 18:30, 20 Junie 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
17 Julie 2021 |
- Ondersteun – Geskryf deur, raai maar, Burgert Behr! :) Groete. -- SpesBona 21:00, 25 Mei 2021 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 18:40, 29 Junie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 21:03, 17 Julie 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 32 2021 – Groete. -- SpesBona 21:15, 17 Julie 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
26 Mei 2021 |
- Ondersteun – Hierdie sal ons eerste voorbladartikel omtrent Zimbabwe wees! Groete. -- SpesBona 20:54, 26 April 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 09:30, 2 Mei 2021 (UTC)
- Ondersteun – Go, Zimbabwe, go! Maar is al die rooi skakels nodig? ~ Burgert (kontak) 20:39, 16 Julie 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 33 2021 – Groete. -- SpesBona 20:45, 24 Mei 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
11 Mei 2021 |
- Ondersteun – 'n Rondte Sestigers vir ons voorblad. Groete. -- SpesBona 21:05, 11 April 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 12:21, 17 April 2021 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 18:40, 29 Junie 2021 (UTC)
- Gekant – Te veel sestigers bymekaar, en dié een het nie eens 'n enkele foto nie. ~ Burgert (kontak) 20:33, 16 Julie 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 34 2021 – Groete. -- SpesBona 20:33, 17 Julie 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
13 Augustus 2021 |
- Ondersteun – Artikel deur my vertaal en geproeflees deur Gebruiker:Aliwal2012 en Burgert Behr. Groete! Oesjaar (kontak) 13:13, 13 Julie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Ek is seker nie juis onpartydig oor hierdie artikel nie, maar ons is so min bydraers/beoordelaars oor op die wiki, ek gaan in elk geval stem! Oesjaar: Dankie vir jou deursettingsvermoë hiermee, goed gedoen!! -- Aliwal2012 20:18, 13 Julie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 07:51, 14 Julie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 18:34, 2 Augustus 2021 (UTC)
- Ondersteun ~ Burgert (kontak) 21:31, 2 Augustus 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 35 2021 – Groete.-- Aliwal2012 12:21, 18 Augustus 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
29 Julie 2021 |
- Ondersteun – Artikel deur my oorvertaal en aansie-e-enlik uitgebrei. ~ Burgert (kontak) 19:19, 29 Junie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 12:50, 30 Junie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 21:04, 16 Julie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Oesjaar (kontak) 08:43, 2 Augustus 2021 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 18:33, 2 Augustus 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 36 2021 – Groete.-- Aliwal2012 12:21, 18 Augustus 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
25 Junie 2021 |
- Ondersteun – Een van die onlangse opkomende nasionale spanne in toetskrieket. Groete. -- SpesBona 21:00, 25 Mei 2021 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 18:40, 29 Junie 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 37 2021 – Groete. -- SpesBona 18:00, 26 Julie 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
11 Mei 2021 |
- Ondersteun – 'n Rondte Sestigers vir ons voorblad. Groete. -- SpesBona 21:05, 11 April 2021 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 08:27, 12 April 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 12:21, 17 April 2021 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 18:40, 29 Junie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Dié een het darem 'n foto by. ~ Burgert (kontak) 20:11, 16 Julie 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 38 2021 – Groete. -- SpesBona 18:30, 20 Junie 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
20 Julie 2021 |
- Ondersteun – Saam met Afghanistan die jongste toetskrieketspan en een van Ierland se nasionale spanne wat die hele eiland verteenwoordig. Groete. -- SpesBona 18:30, 20 Junie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 21:16, 21 September 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 40 2021 Groete. -- SpesBona 18:00, 21 September 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
1 Oktober 2021 |
Kommentaar: Ek benoem hierdie artikel, omdat Oesjaar hom genomineer wil hê. Ek sal nog Varley se artikel met verloop van tyd byvoeg. Wat kan ek sê? Hierdie man het 'n plaatjie of twee in Kaapstad, maar daar is geen artikel oor hom elders nie. Daar is skynbaar boeke vol oor hom geskryf, maar geen ordentlike Wikipedia-artikel nie. Laat die Afrikaanse Wikipedia dan eerste wees. Julle kommentaar en kritiek is meer as welkom. Suidpunt (kontak) 20:13, 31 Augustus 2021 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 20:41, 31 Augustus 2021 (UTC)
- Ondersteun ~ Burgert (kontak) 21:18, 31 Augustus 2021 (UTC)
- Ondersteun – hierdie artikel is amper 'n stukke Africana. Oesjaar (kontak) 06:12, 1 September 2021 (UTC)
- Gekant totdat die outeur 'n foto/prent/kaart aan die artikel toevoeg. Dit kan nie daarsonder voorbladstatus kry nie! -- Aliwal2012 13:37, 16 September 2021 (UTC)
- Oor die foto moet ek Aliwal ondersteun, die artikel oor Chris Barnard sonder 'n foto was aaklig! Groete! Oesjaar (kontak) 17:22, 16 September 2021 (UTC)
- Ha-ha-ha. Sterkte, ek het al met 'n polisievriendin (spesialisgebied die genetika) gesels of mens nie DNS-fenotipering kan gebruik nie (as mens rugmurg kan gebruik om iemand se gesig te vorm). Die eerste antwoord is nee, dit is heel waarskynlik onwettig. Sy sê toe vir my ook, nee – dit sal nie werk nie: die arme man se bene is tien teen een voosgevat toe sy kis 25 jaar later oopgemaak is (sy noem dit spesifiek "kontaminasie"). Hierdie man het iets soos 74 verskillende skilderye gehad, maar nie 'n enkele een van homself nie. Ek weet nie of dit die toppunt van beskeidenheid is, en of hier net geen kunstenaars aan die Kaap was nie. Want daar staan baie, baie duidelik op bl. 65 in die artikel van Wendland (1965): "Es gibt kein Bildnis von Joachim Nikolaus von Dessin. Nur seine Signatur mit vielen barocken Schnörkeln seiner Zeit is erhalten." (Daar bestaan geen afbeelding van J.N.v.D. nie. Slegs sy handtekening met baie swierige krulle uit sy tyd het behoue gebly.) Suidpunt (kontak) 19:23, 16 September 2021 (UTC)
- Ja, die man is ook ouer as 'n mens! Kan ons miskien kamera in tyd terugstuur... Oesjaar (kontak) 19:43, 16 September 2021 (UTC)
- Ha-ha-ha. Sterkte, ek het al met 'n polisievriendin (spesialisgebied die genetika) gesels of mens nie DNS-fenotipering kan gebruik nie (as mens rugmurg kan gebruik om iemand se gesig te vorm). Die eerste antwoord is nee, dit is heel waarskynlik onwettig. Sy sê toe vir my ook, nee – dit sal nie werk nie: die arme man se bene is tien teen een voosgevat toe sy kis 25 jaar later oopgemaak is (sy noem dit spesifiek "kontaminasie"). Hierdie man het iets soos 74 verskillende skilderye gehad, maar nie 'n enkele een van homself nie. Ek weet nie of dit die toppunt van beskeidenheid is, en of hier net geen kunstenaars aan die Kaap was nie. Want daar staan baie, baie duidelik op bl. 65 in die artikel van Wendland (1965): "Es gibt kein Bildnis von Joachim Nikolaus von Dessin. Nur seine Signatur mit vielen barocken Schnörkeln seiner Zeit is erhalten." (Daar bestaan geen afbeelding van J.N.v.D. nie. Slegs sy handtekening met baie swierige krulle uit sy tyd het behoue gebly.) Suidpunt (kontak) 19:23, 16 September 2021 (UTC)
- Oor die foto moet ek Aliwal ondersteun, die artikel oor Chris Barnard sonder 'n foto was aaklig! Groete! Oesjaar (kontak) 17:22, 16 September 2021 (UTC)
- Ondersteun – Sy familiewapen is nou bygevoeg, dankie Suidpunt! Aliwal2012 09:27, 22 September 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 41 2021 Groete. -- Aliwal2012 20:28, 1 Oktober 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
1 Oktober 2021 |
- Ondersteun – Iets anders. ~ Burgert (kontak) 21:30, 31 Augustus 2021 (UTC)
- Ondersteun – Ons het hom beslis in ons tweede- of derdejaar gekry; ek dink dit was oor beeldgedigte. Voorgraadse en nagraadse studente sal die artikel veral nuttig vind. Suidpunt (kontak) 06:03, 1 September 2021 (UTC)
- Ondersteun – iets anders! Oesjaar (kontak) 06:13, 1 September 2021 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 08:23, 1 September 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 09:27, 22 September 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 42 2021 Groete. -- Aliwal2012 20:28, 1 Oktober 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
8 Oktober 2021 |
- Ondersteun – 'n Belangrike stad. Lyk my ek het 'n bietjie vergeet van dié een. ~ Burgert (kontak) 20:08, 8 September 2021 (UTC)
- Ondersteun – Goed gedoen! Oesjaar (kontak) 17:23, 16 September 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 09:27, 22 September 2021 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 13:07, 26 September 2021 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 15:35, 5 Oktober 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 43 2021 Groete. -- Aliwal2012 20:28, 1 Oktober 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
11 Mei 2021 |
- Ondersteun – 'n Rondte Sestigers vir ons voorblad. Groete. -- SpesBona 21:05, 11 April 2021 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 08:37, 12 April 2021 (UTC)
- Gekant – Al daardie vet kursief tussen aanhalingstekens laat my maag draai. ~ Burgert (kontak) 20:11, 16 Julie 2021 (UTC)
- Kommentaar dis sedertdien verbeter. Aliwal2012
Wikipedia:Voorbladartikel week 44 2021 Groete. -- Aliwal2012 16:04, 10 Oktober 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
26 Oktober 2021 |
- Ondersteun – Tyd vir 'n filosoof op die voorblad. Sobaka (kontak) 13:07, 26 September 2021 (UTC)
- Ondersteun – Amen. ~ Burgert (kontak) 13:26, 26 September 2021 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 15:35, 5 Oktober 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 16:04, 5 Oktober 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 45 2021 Groete. -- Aliwal2012 13:40, 5 November 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
25 Julie 2021 |
- Ondersteun – Nog 'n puik vertaalwerk deur Burgert Behr (op voorstel deur my). Dit [was] ons heel eerste artikel en moet in die week rondom 16 November, ons 20ste verjaarsdag op ons voorblad spog! Groete. -- SpesBona 21:00, 25 Mei 2021 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 18:40, 29 Junie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 21:04, 16 Julie 2021 (UTC)
- Vraag wat het nou van die oer-artikel geword? Sy inhoud en wysigingsgeskiedenis is nou dalk weg? -- Aliwal2012 21:04, 16 Julie 2021 (UTC)
- @Aliwal2012: Die oorspronklike artikel is op advies van die gemeenskap hierheen geskuif: Hindoeïsme (eerste artikel). ~ Burgert (kontak) 08:02, 24 Julie 2021 (UTC)
- Ok, dankie Burgert! Aliwal2012 09:30, 24 Julie 2021 (UTC)
- @Aliwal2012: Die oorspronklike artikel is op advies van die gemeenskap hierheen geskuif: Hindoeïsme (eerste artikel). ~ Burgert (kontak) 08:02, 24 Julie 2021 (UTC)
- Vraag wat het nou van die oer-artikel geword? Sy inhoud en wysigingsgeskiedenis is nou dalk weg? -- Aliwal2012 21:04, 16 Julie 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 46 2021 – Groete. -- SpesBona 18:30, 20 Junie 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
22 Oktober 2021 |
- Ondersteun – Een van die ryke van die Persiese Ryk. ~ Burgert (kontak) 08:11, 22 September 2021 (UTC)
- Ondersteun – nog so paar rooi skakels, nog 'n goeie stukkie werk! Oesjaar (kontak) 08:36, 22 September 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 09:27, 22 September 2021 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 13:07, 26 September 2021 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 15:35, 5 Oktober 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 47 2021 Groete. -- Aliwal2012 13:40, 5 November 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
26 Augustus 2021 |
- Ondersteun – Een van die grootste suksesverhale in 'n deur oorlog en terrorisme geteisterde nasie. Groete. -- SpesBona 18:00, 26 Julie 2021 (UTC)
Gekant – Genoeg krieketartikels. ~ Burgert (kontak) 08:36, 2 Augustus 2021 (UTC)- Ondersteun – Sobaka (kontak) 18:34, 2 Augustus 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 09:33, 22 September 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 48 2021 Groete. -- Aliwal2012 20:28, 1 November 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
29 Oktober 2021 |
- Ondersteun – Weer iets Russies. ~ Burgert (kontak) 17:20, 29 September 2021 (UTC)
- Ondersteun – Да ~ Sobaka (kontak) 19:44, 1 Oktober 2021 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 15:35, 5 Oktober 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 11:04, 20 Oktober 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 49 2021 Groete. -- Aliwal2012 13:41, 5 November 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
5 November 2021 |
- Ondersteun – Iets effens korters. ~ Burgert (kontak) 21:01, 5 Oktober 2021 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 11:40, 6 Oktober 2021 (UTC)
- Ondersteun – Oesjaar (kontak) 12:44, 6 Oktober 2021 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 17:33, 6 Oktober 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 11:05, 20 Oktober 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 50 2021 Groete. -- Aliwal2012 13:41, 5 November 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
11 Mei 2021 |
- Ondersteun – 'n Rondte Sestigers vir ons voorblad. Groete. -- SpesBona 21:05, 11 April 2021 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 08:32, 12 April 2021 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 18:40, 29 Junie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Ek verstaan net nie hoekom hy Stephen genoem word en nie Le Roux nie. ~ Burgert (kontak) 20:19, 16 Julie 2021 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 21:04, 17 Julie 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 51 2021 – Groete. -- SpesBona 18:30, 20 Junie 2021 (UTC)
Sperdatum: |
---|
2 Desember 2021 |
- Ondersteun – Ek wil nou nie dié blad oorneem nie; ek plaas maar die goed hier soos ek daarmee klaarmaak en dink dit kan dalk op die voorblad gaan. Ek sal nog 'n ruk besig wees met vulkane, midoseaanriwwe en pornosters. ~ Burgert (kontak) 12:10, 2 November 2021 (UTC)
- Ondersteun – Mooi so! Oesjaar (kontak) 15:47, 2 November 2021 (UTC)
- Ondersteun – hêhêhê vir pornoster! Aliwal2012 16:35, 2 November 2021 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 14:45, 5 November 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 52 2021 – Groete. -- SpesBona 20:37, 26 Desember 2021 (UTC)