Bosman
van
Bosman is 'n Nederlandse en Afrikaanse van en kan na die volgende mense verwys:
- André Bosman (gebore 1965), Nederlandse politikus
- Andrea Bosman (gebore 1979), Nederlandse fietsryer
- Andries Bosman (1621–c.1681), Vlaamse priester en blomskilder
- Charné Bosman (gebore 1975), Suid-Afrikaanse langafstandatleet
- Daisy Bosman (1878–1944), Suid-Afrikaanse sopraan
- Danie Bosman (1907–1946), pionier en komponis van ligte Afrikaanse musiek
- Daniël Brink Bosman (1888–1960), Suid-Afrikaanse taalkundige
- Dick Bosman (gebore 1944), Amerikaanse bofbalspeler
- Eunice Bosman, Afrikaanse skrywer van jeugverhale en liefdesromans
- F.C.L. Bosman (1898–1981) was ’n skrywer en redakteur van verskeie geskrifte oor die Afrikaanse toneelbedryf
- Fred Bosman (gebore 1944), Duitse patoloog
- Herman Charles Bosman (1905–1951), Suid-Afrikaanse skrywer en joernalis
- Ida Bosman (1909–1988), vroueleier in die Gereformeerde Kerk
- Jean-Marc Bosman (gebore 1964), Belgiese sokkerspeler
- Johannes Bosman (gebore 1965), Nederlandse sokkerspeler
- Joseph Jacobus Bosman (1895–1952), Suid-Afrikaanse bankier en stigter van Volkskas
- Len Bosman (1924–2017), Australiese politikus
- Loots Bosman (gebore 1977), Suid-Afrikaanse krieketspeler
- Lourie Bosman (gebore in 1941), Suid-Afrikaanse politikus
- Lourens Dirk Cornelis (Louw) Bosman, onderwyser en boer, vader van Sita
- Machiel Bosman (gebore 1972), Nederlandse historikus en skrywer
- Melody Bosman (gebore 1976), Nieu-Seelandse rugbyspeler
- Meyer Bosman (gebore 1985), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
- P.J. Bosman (gebore 1933), Afrikaanse digter en skrywer van romans en kortverhale.
- Patrick Bosman (gebore 1994), Duitsgebore Oostenrykse fietsryer
- Petrus Bosman (1928–2008), Suid-Afrikaanse balletdanser en choreograaf
- Rogier Bosman (gebore 1974), Nederlandse jazz-musikant
- Sara Susanna Bosman (1898–1987), skuilnaam Sita, Afrikaanse skrywer van jeugverhale, dramas en romans
- Willem Bosman (1672 – na 1703), Nederlandse handelaar wat in Ghana gewoon het
Verwysings
wysigHierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Bosman. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |