Witkolvylvis

(Aangestuur vanaf Cantherhines dumerilii)

Die Witkolle-vylvis (Cantherhines dumerilii) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Whitespotted filefish.

Witkolle-vylvis
Cantherhines dumerili.jpg
Not evaluated (IUCN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. dumerili
Binomiale naam
Cantherhines dumerili
(Hollard, 1854)

VoorkomsWysig

Die kop en lyf is bruinerig terwyl die voorste helfte bedek is met donker kolletjies en daar 10 - 12 donker vertikale strepe op die agterste helfte is. Die stertvin het afwisselende donker en ligte strepe op. Die pektorale vinne is geel-oranje - die anale, dorsale en pektorale vinne is geel en die lippe is bleek wit. Die onvolwasse visse het wit kolletjies op die lyf en 'n paar swart kolletjies aan die onderkant van die lyf. Die vis word tot 38 cm groot.

HabitatWysig

Die vis leef in koraal- en rots riwwe tot op dieptes van 30 m. Hulle vreet onder andere koraal, skaaldiere, wurms, sponse en slakke. Die volwasse visse leef saam in pare.

Sien ookWysig

BronWysig

Eksterne skakelWysig