Helmknorhaan
(Aangestuur vanaf Dactyloptena orientalis)
Die Helmknorhaan (Dactyloptena orientalis) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Oriental helmet gurnard.
Helmknorhaan | |
---|---|
'n Helmknorhaan | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | D. orientalis
|
Binomiale naam | |
Dactyloptena orientalis |
Voorkoms
wysigDie vis se eerste dorsale vin stekel is agter die kop en die tweede is verder agter. Daar is donker kolle en blou lyne op die middelste gedeeltes van die borsvinne.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Eksterne skakel
wysigVerwysings
wysig- ↑ Bailley, Nicolas (2013). "Dactyloptena orientalis (Cuvier, 1829)". World Register of Marine Species. Besoek op 21 Desember 2013.