Kortstekel-penvis
(Aangestuur vanaf Diodon liturosus)
Die Kortstekel-penvis (Diodon liturosus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Oman tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Shortspine porcupinefish.
Kortstekel-penvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | D. liturosus
|
Binomiale naam | |
Diodon liturosus | |
Sinonieme | |
Habitat
wysigDie vis leef hoofsaaklik op riwwe. Die vis word tot 50 cm groot.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Diodon liturosus. |
Bron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
wysig- ↑ Linnaeus C., 1758. Systema Naturae, Ed. X. (Systema naturae per regna tria naturae, secundum classes, ordines, genera, species, cum characteribus, differentiis, synonymis, locis. Tomus I. Editio decima, reformata.) Holmiae. Systema Nat. ed. 10 v. 1. i-ii + 1-824.
- ↑ BioLib (en)
- ↑ Shaw, G., 1804. General zoology or systematic natural history ... v. 5 (pt 1): i-v + 1-25, Pls. 93-132, 43+, 65+, 6+, 74+ and (pt 2): i-vi + 251-463, Pls. 132-182, 158+. General zoology or systematic natural history ... Pisces.
- ↑ Catalogue of Life[dooie skakel] (en)