Dubbelvlek-stekelwang
Die Dubbelvlek-stekelwang (Scolopsis bimaculata) is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan, die Persiese Golf, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot suid van Mosambiek asook Madagaskar. In Engels staan die vis bekend as die Doubleblotch spinecheek.
Dubbelvlek-stekelwang | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. bimaculata
|
Binomiale naam | |
Scolopsis bimaculata Rüppell, 1828
|
Identifikasie
wysigDie vis word tot 31 cm lank. Die boonste gedeelte van die lyf is lig bruingrys, die onderste gedeelte van die sye is silwerwit en daar is 'n lang swart vlek net bo die sylyn aan die agterkant. Die boonste lip is blouerig en die vis leef in koraal- waar dit voorkom in vlak sand of modder bodems in water wat tot 60m diep is. Hulle is alleenlopers maar kom ook soms in pare voor. Die vis vreet bodem skaaldiere, slakke, echinoderms en klein vissies. Die spesie is seldsaam.
Sien ook
wysigEksterne skakel
wysig- Scolopsis bimaculata by Fishbase.
Bron
wysig- The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. King, Dennis & Fraser, Valda. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3