Gebruiker:Leviel/Projekte
- Maak gerus voorstelle op my besprekingsblad.
Artikels
wysigGeografie
wysig- Indië ({{land_tabel}} of {{tabel_land}})
- VSA
- spelling oral (kyk eers in die wêreldatlas): Distrik van Columbia, Nieu Meksiko, Meksiko, Nieu Jersey, Nieu Jork, Rhode Eiland, Kalifornië, Virginië, Pensylvanië, Filadefië, en dies meer...
- Suid-Afrika
- Noord-Kaapse reis: Potchefstroom, Aardklop, Klerksdorp, Hartbeesfontein, Ottosdal, Delareyville, Vryburg, Kuruman, Hotazel, Van Zylsrus, Molopo Rivier, Groot Trek
- Provinsies: ; Mpumalanga; Gauteng; Wes-Kaap; KwaZoeloe-Natal; Noordwes; Limpopo; Oos-Kaap; Noord-Kaap
Tale
wysig- Kreooltaal - voeg die vertaalde teks by
af:WP:skakels
wysigEk probeer bietjie die struktuur van die [[af:Wikipedia:...]] onder die knie kry, dit lyk my maar redelik holderstebolder. Sal mettertyd meer skakels hier byvoeg.
Kategorieë
wysig- VSA
- Suid-Afrika - organiseer die klein- en hoofletters weg
- Kategorie:Weskus - maak net seker al die stede is in Kategorie:Stede in Suid-Afrika ook
- Kategorie:Suid-Afrikaanse regeringsleiers - moet hierdie ding se naam nie verander word na "Presidente van Oud Suid-Afrika" of iets nie? Om die waarheid te sê, hernoem dalk net na Kategorie:Suid-Afrikaanse presidente as sub-kategorie onder Kategorie:Politiek van Suid-Afrika, en dan die drie subkategorieë PLUS die artikel President van Suid-Afrika daaronder.
- Kategorie:Suid-Afrikaanse sport - slegs 'n LYS VAN SOKKERKLUBS? Ek dink daar moet 'n rugbyspanne kategorie of iets wees?!
- Kategorie:Suid-Afrikaanse musici en Kategorie:Suid-Afrikaanse volksmusiek - dalk eerder 'n oorsig soos Kategorie:Suid-Afrikaanse musiek (waar 'n artikel oor kwaito ook kan kom); en dan 'n aparte groep, Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe (vir Battery 9 en dies meer)?
Sjablone
wysig- Sjabloon:Babels en Sjabloon:Babels2 - "novice" = "beginner", ens.
Redaksie
wysigInteressante Skakels
wysigDie volgende is sommer net 'n lys van wikiskakels wat ek persoonlik, sal ons sê, kennis neem? Sommiges is hier omdat ek gereeld daar gaan inloer, ander is hier omdat ek wil onthou dat hulle bestaan, en ander is hier omdat ek hulle geniet het toe ek wel daar was. 8)
xx:wp
wysig- Engels - ure se leesgenot!
- Duits
- Nederlands
- Arabies - ek moet bietjie oefen...
- Commons - beelde, prente, foto's
- en talle ander wiki's - baie nuttig om basiese verskille in benadering en struktuur te vergelyk.