Grootteordes (lengte)
Die heelal bevat uiters groot en uiters klein voorwerpe, wat met grootteordes tussen 10-18 en 10+24 meters beskryf moet word. Hierdie artikel gee van die voorwerpe wat se grootte 'n bepaalde orde het. Die SI-stelsel is ontwerp om dit m.b.v. 'n stelsel van voorvoegsels te vermag.
Afdeling | Reeks (m) | SI-eenheid | Voorbeeld | |
---|---|---|---|---|
≥ | < | |||
Subatomies | 0 | 10−18 | am | elektron, kwark, string, Planck-lengte |
Atoom na sellulêre | 10−15 | 10−12 | fm | proton, neutron |
10−12 | 10−9 | pm | golflengte van gammastrale en x-strale, waterstofatoom, kristalstrukture | |
10−9 | 10−6 | nm | DNS-dubbelspriaal, virus, golflengte van sigbare spektrum | |
Menslike skaal | 10−6 | 10−3 | µm | bakterie, mis (water druppel), menslike haar[1] |
10−3 | 100 | mm | muskiet, gholfbal, voetbal (sokkerbal) | |
100 | 103 | m | mens, sokkerveld, Eiffel-toring | |
103 | 106 | km | Berg Everest, lengte van die Panamakanaal, groter asteroïde | |
Astronomies | 106 | 109 | Mm | die Maan, Aarde, een ligsekonde |
109 | 1012 | Gm | Son, een ligminuut, Aarde se wentelbaan | |
1012 | 1015 | Tm | wentelbane van buitenste planete, Sonnestelsel | |
1015 | 1018 | Pm | een ligjaar; afstand na Proxima Centauri | |
1018 | 1021 | Em | spiraalvormige sterrestelsel | |
1021 | 1024 | Zm | Melkweg, afstand na Andromeda-sterrestelsel | |
1024 | ∞ | Ym | waarneembare heelal |
Gedetailleerde lys
wysigOm te help om verskillende grootteordes te vergelyk, verduidelik die volgende lys die onderskeie lengtes tussen 1.6×10−35 m en 1.3×1026 m.
Subatomies
wysigFaktor (m) | Meervoudige | Waarde | Item |
---|---|---|---|
10−35 | 0.000000000016 ym (1.6×10−35 m) | Planck-lengte; grootte van 'n hipotetiese snaar en van membrane; volgens die snaarteorie maak lengtes kleiner as dit geen wetenskaplike sin nie.[2]
Daar word gedink dat kwantumskuim bestaan op hierdie vlak. | |
10−24 | 1 joktometer (ym) | 20 ym (2 × 10−23 meter) | effektiewe dwarsdeursnit van 1 MeV neutrinos[3] |
10−21 | 1 zeptometer (zm) | Preons, hipotetiese deeltjies wat voorgestel word as onderafdelings van quarks en leptonen; die bogrens vir die breedte van 'n kosmiese string in snaarteorie. | |
7 zm (7 × 10−21 meter) | effektiewe dwarsdeursnee van 'n hoogenergieke neutrinos[4] | ||
354 zm (3.54 × 10−19 meter) | de Broglie-golflengte van protone in die Groot Hadron-versneller (3.5 TeV van 2011) | ||
10−18 | 1 attometer (am) | boonste limiet vir die grootte van kwarke en elektrone | |
sensitiwiteit van die LIGO-detektor vir swaartekraggolwe | |||
bogrens van die tipiese grootte vir "fundamentele snaar"[2] | |||
10−17 | 10 am | omvang van die swak kernkrag | |
10−16 | 100 am | Volgens Craig Hogan, 'n wetenskaplike van Fermilab, die voorgespelde skaal van resolusie van ruimtetyd, as daar aanvaar word dat die heelal voldoen aan die holografiese beginsel, 'n voorspelling wat volgens voorlopige verslae in ooreenstemming is met waarnemings by die GEO 600 detektor.[5] |
Atoom na sellulêre
wysigFaktor (m) | Meervoudige | Waarde | Item |
---|---|---|---|
10−15 | 1 femtometer (fm) | 1.5 fm | grootte van 'n 11 MeV proton[6] |
2.81794 fm | Klassieke elektronstraal[7] | ||
skaal van die atoomkern[2][8] | |||
10−14 | 10 fm | ||
10−13 | 100 fm | ||
10−12 | 1 pikometer (pm) | … | langste golflengte van gammastrale |
2.4 pm | Compton-golflengte van elektron | ||
5 pm | golflengte van kortste X-strale | ||
10−11 | 10 pm | 25 pm | straal van waterstofatoom |
31 pm | straal van heliumatoom | ||
53 pm | Bohr se straal | ||
10−10 | 100 pm | 100 pm (0.1 nm) | 1 Ångström (kovalente radius van 'n swaelatoom[9]) |
154 pm (0.154 nm) | lengte van 'n kovalente binding (C–C). | ||
500 pm (0.50 nm) | wydte van proteïen α-spiraal | ||
10−9 | 1 nanometer (nm) | 1 nm | diameter van 'n koolstofnanobuis[10] |
2.5 nm | Kleinste transistorhek | ||
6–10 nm | dikte van 'n selmembraan | ||
10−8 | 10 nm | 10 nm | dikte van 'n selwand in gram-negatiewe bakterieë[11] |
40 nm | ultraviolet golflengte | ||
90 nm | Menslike Immuniteitsgebreksvirus (MIV) (virusgroottes van 20 nm to 450 nm) | ||
10−7 | 100 nm | 121.6 nm | golflengte van die lyman-alfalyn[12] |
380–435 nm | golflengte van violetlig — sien kleur en sigbare spektrum[13] | ||
625–740 nm | golflengte van rooi lig[13] |
Menslike skaal
wysigFaktor (m) | Meervoudige | Waarde | Item |
---|---|---|---|
10−6 | 1 mikrometer (µm) | 1 µm | word ook een mikron genoem |
1–3 µm | deeltjiegrootte wat 'n chirurgiese masker kan verwyder teen 80–95% doeltreffendheid | ||
6-8 µm | diameter van 'n rooibloedsel[14] | ||
10−5 | 10 µm | 10 µm | tipiese grootte van mis of waterdruppels in wolke. |
12 µm | wydte van akriliese vesel | ||
10−4 | 100 µm | 100 µm | wydte van 'n menslike haar[15] |
200 µm | tipiese lengte van Paramecium caudatum, 'n gewimperde protist | ||
750 µm | maksimum diameter van Thiomargarita namibiensis, grootste bakterie | ||
10−3 | 1 millimeter (mm) | 2.54 mm | afstand tussen die bene van 'n DIP elektroniese komponent |
5 mm | lengte van 'n algemene rooimier | ||
7.62 mm | militêre ammunisiegrootte | ||
10−2 | 1 sentimeter (cm) | 1.5 cm | lengte van 'n groot muskiet |
2.54 cm | 1 duim | ||
4.267 cm | diameter van 'n gholfbal | ||
10−1 | 1 desimeter (dm) | 10 cm | golflengte van die hoogste UHF-radiofrekwensie, 3 GHz |
30.48 cm | 1 voet | ||
91 cm | 1 jaart | ||
100 | 1 meter | 1 m | golflengte van die laagste UHF- en hoogste VHF-radiofrekwensie, 300 MHz |
1.7 m | algemene lengte van 'n mens | ||
8.38 m | Die lengte van 'n Londense bus | ||
101 | 1 dekameter (dam) | 10 m | golflengte van die laagste VHF- en hoogste kortgolf-radiofrekwensie, 30 MHz |
33 m | lengte van die langste blouwalvis gemeet, die grootste dier[16] | ||
93.47 m | hoogte van die Vryheidstandbeeld | ||
102 | 1 hektometer (hm) | 100 m | golflengte van die laagste kortgolf- en die hoogste mediumgolfradiofrekwensie, 3 MHz |
137 m (147 m) | hoogte van die Piramide van Cheops | ||
979 m | hoogte van die Engelwaterval | ||
103 | 1 kilometer (km) | 1 km | golflengte van die laagste mediumgolfradiofrekwensie, 300 kHz |
1609 m | 1 myl | ||
8848 m | hoogte van die hoogste berg, Mount Everest | ||
104 | 10 km | 10.911 km | diepte van die diepste deel van die oseaan, Marianatrog |
13 km | nouste wydte van die Straat van Gibraltar, skeiding tussen Europa en Afrika | ||
90 km | wydte van die Beringstraat | ||
105 | 100 km | 111 km | afstand afgelê deur een graad van die breedtegraad op die aarde se oppervlakte |
163 km | lengte van die Suezkanaal | ||
974.6 km | grootste diameter[17] van die dwergplaneet Ceres |
Astronomies
wysig
Faktor (m) | Meervoudige | Waarde | Item |
---|---|---|---|
106 | 1,000 km = 1 megameter (Mm) | 2 390 km | diameter van Pluto |
3 480 km | diameter van die Maan | ||
5 200 km | tipiese afstand afgelê deur die wenner van die "24 uur van Le Mans"-motoruithouren | ||
6 400 km | lengte van die Groot Muur van China | ||
6 600 km | ongeveer die lengte van die twee langste riviere, die Nyl en die Amesoneriviere | ||
7 821 km | lengte van die Trans-Kanadese Hoofweg | ||
9 288 km | lengte van die Trans-Siberiese Spoorlyn, langste in die wêreld | ||
107 | 10,000 km | 12 756 km | ekwatoriale deursnee van die aarde |
40 075 km | lengte van die aarde se ewenaar | ||
108 | 100,000 km | 142 984 km | diameter van Jupiter |
299 792.458 km | afstand wat lig aflê in een sekonde | ||
384 000 km = 384 Mm | Maan se orbitale afstand van die Aarde | ||
109 | 1 miljoen km = 1 gigameter (Gm) | 1 390 000 km = 1.39 Gm | diameter van die Son |
4 200 000 km = 4.2 Gm | meeste kilometers wat ooit aangeteken is deur 'n motor ('n 1966 Volvo P1800, ry nog steeds) | ||
1010 | 10 miljoen km | 18 miljoen km | ongeveer een ligsekonde |
1011 | 100 miljoen km | 150 miljoen km = 150 Gm | 1 astronomiese eenheid (AE); gemiddelde afstand tussen die aarde en die son |
~ 900 Gm | Die ster Betelgeuse se optiese deursnee (~600 × Son) | ||
1012 | 1000 miljoen km = 1 terameter (Tm) | 1.4 ×109 km | Saturnus se orbitale afstand van die Son |
~ 3 ×109 km | beraamde optiese diameter van VY Canis Majoris, as die grootste bekende ster van 2007 (~2000 × Son) | ||
5.9 ×109 km = 5.9 Tm | Pluto se orbitale afstand van die Son | ||
~ 7.5 ×109 km = 7.5 Tm | buitenste grens van die Kuiper-gordel, binnegrens van die Oort-wolk (~ 50 AE) | ||
1013 | 10 terameter | diameter van ons Sonnestelsel as 'n geheel[2] | |
16.25×109 km = 16.25 Tm | afstand van die Voyager 1 ruimteskip van die Son af (Febr. 2009), verste mensgemaakte voorwerp[18] | ||
1014 | 100 Tm | 1.8×1011 km = 180 Tm | grootte van die Verstrooide skyf rondom die ster 51 Pegasi [19] |
1015 | 1 petameter (Pm) | ~ 7.5 ×1012 km = 7.5 Pm | veronderstelde buitenste grens van die Oort-wolk (~ 50,000 AU) |
9.46×1012 km = 9.46 Pm = 1 ligjaar |
afstand afgelê deur lig in een jaar; teen sy huidige spoed het Voyager 1 17,500 jaar nodig om hierdie afstand te reis | ||
1016 | 10 Pm | 3.2616 ligjare (3.08568×1016 m = 30.8568 Pm) |
1 parsek |
4.22 ligjare = 39.9 Pm | afstand na die naaste ster (Proxima Centauri) | ||
10.4 ligjare = 98.4 Pm | van September 2007 afstand van die naaste ekstrasolêre planeet (Epsilon Eridani b) ontdek is | ||
1017 | 100 Pm | 20.4 ligjare = 193 Pm | van Oktober 2010, afstand van die naaste ekstrasolêre planeet met die potensiaal om lewe te ondersteun (Gliese 581d) |
65 ligjjare = 6.15×1017 m = 615 Pm | geskatte radius van die mensdom se radio borrel, wat veroorsaak word deur 'n hoë-energie TV uitsendings wat uitlek deur die atmosfeer in die buitenste ruimte | ||
1018 | 1 eksameter (Em) | 200 ligjare = 1.9 Em | afstand van die naaste sonnetweeling (HIP 56948), 'n ster wat amper dieselfde eienskappe as die son het [20] |
1019 | 10 Em | 1 000 ligjare = 9.46 Em or 9.46 × 1015 km | gemiddelde dikte van die Melkweg[21] (1000 to 3000 ly by 21 cm observations[22]) |
1020 | 100 Em | 12 000 ligjare = 113.5 Em of 1.135 × 1017 km | dikte van die Melkweg se gasvormige skyf[23] |
1021 | 1 zettameter (Zm) | 100 000 ligjare | diameter van die Melkweg[2] |
50 kiloparseks | afstand tot SN 1987A, die meesonlangse supernova | ||
52 kiloparseks = 1.6×1021 m = 1.6 Zm | afstand tot die Groot Magellaanse Wolk ('n dwergsterrestelsel wat 'n wentelbaan om die Melkweg beskryf) | ||
54 kiloparseks = 1.66 Zm | afstand tot die Klein Magellaanse Wolk (die ander dwergsterrestelsel wat om die Melkweg wentel) | ||
1022 | 10 Zm | 22.3 Zm = 2.36 miljoen ligjare = 725 kiloparseks |
afstand tot die Andromeda-sterrestelsel |
50 Zm (1.6 Mpc) | diameter van die Lokale Groep sterrestelsels | ||
1023 | 100 Zm | 300–600 Zm = 10–20 megaparseks | afstand tot die Virgo-superswerm |
1024 | 1 jottameter (Ym) | 200 miljoen ligjare = 2 Ym = 60 megaparseks |
diameter van die Lokale superkluster en die grootste holtes en filamente. |
550 miljoen ligjare ~170 megaparseks ~5 Ym |
diameter van die ontsaglike Horologium-superswerm [24] | ||
1025 | 10 Ym | 1.37 biljoen ligjare = 1.3×1025 m = 13 Ym |
Lengte van die Groot Muur van Sloan, 'n reusagtige muur van sterrestelsels (galaktiese filament).[25] |
1026 | 100 Ym | 1×1010 ligjare = 1026 m = 100 Ym |
beraamde pad wat die lig aflê vanaf bepaalde kwasars |
92×109 ligjare = 9.2×1026 m = 920 Ym |
ongeveer die diameter (comoving distance) van die sigbare heelal[2] | ||
1027 | 1000 Ym | ~250 biljoen ligjare = 2.4×1027 m = 2400 Ym |
Volgens een skatting wat die WMAP gegewens gebruik,[26] kan met 95% sekerheid gesê word dat daar 'n onderdrempel is van 21 particle horizon size patches in die heelal. |
Ym | megaparseks = m = Ym |
grootte van die heelal ná kosmologiese inflasie, soos weergegee deur een oplossing van die No-Boundary Proposal[27] |
Verwysings
wysig- ↑ Volgens The Physics Factbook is die diameter van 'n menslike haar tussen 17 en 181 µm. Ley, Brian (1999). "Width of a Human Hair". The Physics Factbook (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2019.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 2,3 2,4 2,5 Burgess, C; Quevedo, F (November 2007). "The Great Cosmic Roller-Coaster Ride". Scientific American. Scientific American, Inc. p. 55.
- ↑ Carl R. Nave. "Cowan and Reines Neutrino Experiment". Besoek op 4 Desember 2008. (6.3 × 10−44 cm2, wat 'n efektiewe straal van ongeveer 2 × 10−23 m)
- ↑ New Scientist – Our world may be a giant hologram
- ↑ NIST. CODATA Value: classical electron radius. Besoek 2009-02-10
- ↑ H. E. Smith. "The Scale of the Universe" (in Engels). University of California, San Diego. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Junie 2010. Besoek op 10 Februarie 2009.
~10-13cm
- ↑ Mark Winter (2008). "WebElements Periodic Table of the Elements / Sulfur / Radii" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2020. Besoek op 6 Desember 2008.
- ↑ Flahaut, E.; Bacsa, R.; Peigney, A; Laurent, C. (2003). "Gram-Scale CCVD Synthesis of Double-Walled Carbon Nanotubes". Chemical Communications. 12 (12): 1442–1443. doi:10.1039/b301514a. PMID 12841282. Besoek op 14 November 2008.
- ↑ PNAS 2008.
- ↑ Cohn, J. University of California, Berkeley Lyman alpha systems and cosmology. Besoek 2009-02-21
- ↑ 13,0 13,1 Color
- ↑ "Through the Microscope: Blood Cells – Life's Blood" (in Engels). Wadsworth Center, New York State Department of Health. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Januarie 2016. Besoek op 13 September 2011.
- ↑ DNA From The Beginning, Classical Genetics, section 6: Genes are real things., "Animation" section, final slide
- ↑ "Animal Records" (in Engels). Smithsonian National Zoological Park. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Augustus 2016. Besoek op 29 Mei 2007.
- ↑ Thomas, P. C.; Parker, J.Wm.; McFadden, L.A. (2005). "Differentiation of the asteroid Ceres as revealed by its shape". Nature. 437 (7056): 224–226. Bibcode:2005Natur.437..224T. doi:10.1038/nature03938. PMID 16148926.
- ↑ "Spacecraft escaping the Solar System". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Maart 2011. Besoek op 29 September 2011.
- ↑ http://esciencenews.com/articles/2009/09/24/twin.keck.telescopes.probe.dual.dust.disks
- ↑ Shiga, David. "Sun's 'twin' an ideal hunting ground for alien life". New Scientist. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2007. Besoek op 3 Oktober 2007.
- ↑ Christian, Eric; Samar, Safi-Harb. "How large is the Milky Way?" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 November 2014. Besoek op 14 November 2008.
- ↑ Duncan, Martin (2008). "Physics 216 – Introduction to Astrophysics" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 17 Desember 2008. Besoek op 14 November 2008.
{{cite web}}
:|chapter=
ignored (hulp) - ↑ "Milky Way fatter than first thought". The Sydney Morning Herald. Australian Associated Press. 20 Februarie 2008. Besoek op 14 November 2008.
- ↑ http://www.atlasoftheuniverse.com/superc/hor.html The Horologium Supercluster
- ↑ J. R. Gott III et al., Astrophys. J., 624, 463 (2005). Figure 8 – "Logarithmic Maps of the Universe" – is beskikbaar as 'n poster van the homepage of Mario Juric. Geargiveer 24 Januarie 2009 op Wayback Machine
- ↑ http://arxiv.org/abs/astro-ph/0605709v2 How Many Universes Do There Need To Be?
- ↑ http://arxiv.org/abs/hep-th/0610199 "Susskind's Challenge to the Hartle-Hawking No-Boundary Proposal and Possible Resolutions "
Eksterne skakels
wysig- How Big Are Things? toon grootteordes deur 'n reeks groter kamers.
- Powers of Ten Geargiveer 2 Julie 2012 op Wayback Machine Reis deur die heelal. Wysig blik deur die grootteorde met 'n paar faktore van tien te verander (interaktief)
- Cosmos – an Illustrated Dimensional Journey from microcosmos to macrocosmos Geargiveer 12 April 2008 op Wayback Machine – van Digital Nature Agency