Swartvin-drievin
(Aangestuur vanaf Helcogramma fuscopinna)
Die Swartvin-drievin (Helcogramma fuscopinna) is 'n vis wat in die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika voorkom vanaf Kenia tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as Blackfin triplefin.
Swartvin-drievin | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. fuscopinna
|
Binomiale naam | |
Helcogramma fuscopinna Holleman, 1982
|
Voorkoms
wysigDie vis het drie dorsale vinne. Die lyf is vol skubbe behalwe die kop en pens gedeelte. Die boonste gedeel van die volwasse visse se kop is roes rooi en die onderste gedeelte van die kop is swarterig van kleur. Tussen die twee helftes is 'n blou-wit lyn. Gedurende die parings tyd is die mannetjies amper swart.
Habitat
wysigDie vis kom voor in water van 5 – 30 m by koraal- en rots riwwe.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7