Kaapse drievin
Die Kaapse drievin (Cremnochorites capensis) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom voor van Valsbaai tot by Koffiebaai. In Engels staan die vis bekend as Cape triplefin.
Kaapse drievin | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. capensis
|
Binomiale naam | |
Cremnochorites capensis |
Voorkoms
wysigDie vis het drie dorsale vinne. Die liggaam is liggekleurd met onreëlmatige bruin strepe op. Daar is 'n vertikale bruin streep onder die oog en daar is stekels om die oë. Die vis word tot 8 cm groot.
Habitat
wysigDie vis leef in rots riwwe in water wat 5 – 20 m diep is.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
wysig- ↑ Holleman W., 1982. Three new species and a new genus of tripterygiid fishes (Blenniodei) from the Indo-West Pacific Ocean. Ann. Cape Prov. Mus. Nat. Hist. v. 14 (pt 4). 109-137.
- ↑ BioLib (en)