Konsertinavis
Die Konsertinavis (Drepane longimana) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Oos-Londen voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Concertinafish; buite Suid-Afrika staan die vis bekend as die Sicklefish.
Konsertinavis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | D. longimana
|
Binomiale naam | |
Drepane longimana |
Voorkoms
wysigDie vis se kop en lyf is silwer met 4 - 8 vertikale strepe sigbaar op die bokant van die lyf. Die vis word 50 cm lank. Die vis se lyf het die vorm van 'n rombus; dit is hoër as wat dit lank is.
Habitat
wysigHulle kom voor in water wat 2 – 94 m diep is.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7