Eenkol-snapper
(Aangestuur vanaf Lutjanus monostigma)
Die Eenkol-snapper (Lutjanus monostigma) is 'n vis wat voorkom in die tropiese gedeelte van die Indiese-Pasifiese oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by Sodwanabaai. In Engels staan die vis bekend as die Onespot snapper.
Eenkol-snapper | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. monostigma
|
Binomiale naam | |
Lutjanus monostigma | |
Sinonieme | |
Voorkoms
wysigDie vis het 'n swart kol, kleiner as sy oog, op die sylyn. Die vis lyk baie soos die Russell se snapper.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
wysigEksterne skakel
wysig- Lutjanus monostigma by Fishbase.