Bloustreep-snapper
(Aangestuur vanaf Lutjanus notatus)
Die Bloustreep-snapper (Lutjanus notatus) is 'n vis wat voorkom westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by Durban. Dit kom ook voor by Madagaskar en die Maskareense eilande. In Engels staan die vis bekend as die Bluestriped snapper.
Bloustreep-snapper | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. notatus
|
Binomiale naam | |
Lutjanus notatus | |
Sinonieme | |
Voorkoms
wysigDie vis lyk baie soos die Blouband snapper. Die vis het 6-7 blou horisontale strepe op die sye.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7