Lys van eerste ministers van die Kaapkolonie
Wikimedia lysartikel
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die volgende eerste ministers het aan die hoof van die Kaapkolonie se regering gestaan vandat verantwoordelike regering in 1872 toegestaan is tot aan Uniewording in 1910:
- Sir John Molteno, 1 Desember 1872 - 5 Februarie 1878
- Sir Gordon Sprigg, 6 Februarie 1878 - 8 Mei 1881 (eerste termyn)
- Sir Thomas Scanlen, 9 Mei 1881 - 12 Mei 1884
- Sir Thomas Upington, 13 Mei 1884 - 24 November 1886
- Sir Gordon Sprigg, 25 November 1886 - 16 Julie 1890 (tweede termyn)
- Cecil John Rhodes, 17 Julie 1890 - 3 Mei 1893 (eerste termyn)
- Cecil John Rhodes, 4 Mei 1893 - 12 Januarie 1896 (tweede termyn)
- Sir Gordon Sprigg, 13 Januarie 1896 - 13 Oktober 1898 (derde termyn)
- William Philip Schreiner, 14 Oktober 1898 - 17 Junie 1900
- Sir Gordon Sprigg, 18 Junie 1900 - 12 Februarie 1904 (vierde termyn)
- Dr. Leander Starr Jameson, 22 Februarie 1904 - 2 Februarie 1908
- John X. Merriman, 30 Februarie 1908 - 30 Mei 1910 (die vooraand van Uniewording)
Bronne
wysig- Potgieter, D.J. (ed). 1971. Standard Encyclopaedia of Southern Africa. Cape Town: Nasionale Opvoedkundige Uitgewery Ltd.