Lys van kardinale aangestel deur Pous Pius XI
Wikimedia lysartikel
Pous Pius XI die 259ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1922 tot 1939 het 76 nuwe kardinale aangestel in 17 konsistories.
Die konsistorie van 11 Desember 1922
wysig- Achille Locatelli, titulêr aartsbiskop van Thessaloniki.
- Giovanni Bonzano, P.I.M.E., titulêr aartsbiskop van Melitene.
- Enrique Reig y Casanova, aartsbiskop van Valencia.
- Alexis Charost, aartsbiskop van Rennes.
- Eugenio Tosi, O.SS.C.A., aartsbiskop van Milaan.
- Stanislas-Arthur-Xavier Touchet, biskop van Orléans.
- Giuseppe Mori, sekretaris van die Raad.
- Franz Ehrle, S.J.
- Giovanni Battista Nasalli Rocca di Corneliano, aartsbiskop van Bologna.
- Luigi Sincero, assessor van die Konsistorie.
Die konsistorie van 20 Desember 1923
wysig- Evaristo Lucidi, sekretaris van die Apostoliese Signatura.
- Aurelio Galli, sekretaris van briewe aan prinse.
Die konsistorie van 14 Desember 1925
wysig- Luigi Capotosti, titulêr aartsbiskop van Terme.
- Carlo Perosi, assessor van die Heilige Offisie.
Die konsistorie van 20 Desember 1926
wysig- Lorenzo Lauri, titulêr aartsbiskop van Efeso.
- Giuseppe Gamba, aartsbiskop van Turyn.
Die konsistorie van 19 Desember 1927
wysig- Alfredo Ildefonso Schuster, O.S.B., verkose aartsbiskop van Milaan.
Die konsistorie van 16 Desember 1929
wysig- Manuel Gonçalves Cerejeira, patriarg van Lissabon.
- Eugenio Pacelli, titulêr aartsbiskop van Sardes. (later Pous Pius XII).
- Luigi Lavitrano, aartsbiskop van Palermo.
- Carlo Dalmazio Minoretti, aartsbiskop van Genua.
- Joseph Mac Rory, aartsbiskop van Armagh.
- Jean Verdier, P.S.S., aartsbiskop van Parys.
- Sebastião Leme da Silveira Cintra, aartsbiskop van Rio de Janeiro.
- Francesco Marchetti Selvaggiani, titulêr aartsbiskop van Seleucia di Isauria.
- Raffaele Carlo Rossi, O.C.D., titulêr aartsbiskop van Tessalonika.
- Giulio Serafini, titulêr aartsbiskop van Lampsaco.
- Achille Liénart, biskop van Lille.
- Angelo Maria Dolci, titulêr aartsbiskop van Gerapoli di Siria.
- Pietro Fumasoni Biondi, titulêr aartsbiskop van Doclea.
- Federico Tedeschini, titulêr aartsbiskop van Lepanto.
- Maurilio Fossati, O.SS.C.G., aartsbiskop van Turyn.
- Carlo Salotti, titulêr aartsbiskop van Filippopoli di Tracia.
- Jean-Marie-Rodrigue Villeneuve, O.M.I., aartsbiskop van Québec.
- Elia dalla Costa, aartsbiskop van Florence.
- Theodor Innitzer, aartsbiskop van Wene.
Die konsistorie van 16 Desember 1935
wysig- Ignace Gabriel I Tappouni, patriarg van Antiochië.
- Enrico Sibilia, titulêr aartsbiskop van Side.
- Francesco Marmaggi, titulêr aartsbiskop van Adrianopoli.
- Luigi Maglione, titulêr aartsbiskop van Cesarea.
- Carlo Cremonesi, titulêr aartsbiskop van Nicomedia.
- Alfred-Henri-Marie Baudrillart, Orat., titulêr aartsbiskop van Melitene.
- Emmanuel-Célestin Suhard, aartsbiskop van Reims.
- Karel Kašpar, aartsbiskop van Praag.
- Santiago Luis Copello, aartsbiskop van Buenos Aires.
- Isidro Gomá Tomás, aartsbiskop van Toledo.
- Camillo Caccia Dominioni, hoof van die pouslike huishouding.
- Nicola Canali, assessor van die Heilige Offisie.
- Domenico Jorio, sekretaris van die sakramente.
- Vincenzo La Puma, sekretaris van die Raad van Religieuses.
- Federico Cattani Amadori, sekretaris van die Apostoliese Signatura.
- Massimo Massimi, dekaan van die Roomse Rota.
- Domenico Mariani, sekretaris van die administrasie van die rykdom van die Kerk.
- Pietro Boetto, S.J.
- Giovanni Mercati, prefek van die Vatikaanse biblioteek.
- Eugène Tisserant, vise-prefek van die Vatikaanse biblioteek.
Die konsistorie van 13 Desember 1937
wysig- Adeodato Giovanni Piazza, O.C.D., patriarg van Venesië.
- Ermenegildo Pellegrinetti, titulêr aartsbiskop van Adana.
- Arthur Hinsley, aartsbiskop van Westminster.
- Giuseppe Pizzardo, titulêr aartsbiskop van Nicea.
- Pierre-Marie Gerlier, aartsbiskop van Lyon.
Verwysings
wysig- Miranda, S. 2011. The Cardinals of the Holy Roman Church. http://www2.fiu.edu/~mirandas/cardinals.htm.