Lys van kortste pontifikate

Wikimedia lysartikel

Dit is 'n lys van die kortste pontifikate van die pouse van die Rooms-Katolieke Kerk.

Pous Urbanus VII

Kortste pontifikate

wysig

'n Pontifikaat is de ampsperiode van 'n Pous. Afgesien van Petrus geld die regeerperiode van Pius IX as die langste in die geskiedenis (31 jaar). Daarteenoor staan 'n hele aantal Pouse die minder dan een jaar op die setel van Petrus gesit het. Hierdie lys gee die name van die Pouse, in stygende volgorde, van die lengte van hulle pontifikaat in dae. Dit begin by Pous Urbanus VII die slegs 13 dae Pous was, hy en ook Pous Celestinus IV sterf voordat hulle gekroon is. Die dag waarop die Pous verkies is asook die sterfdag word saam getel.

# Naam van Pous Periode Aantal dae
1 Urbanus VII 15 September27 September 1590 13
2 Bonifatius VI April 896 16
3 Celestinus IV 25 Oktober10 November 1241 17
4 Theodorus II Desember 897 20
5 Sisinnius 15 Januarie4 Februarie 708 21
6 Marcellus II 9 April30 April 1555 22
7 Damasus II 17 Julie9 Augustus 1048 24
8 Pius III 22 September18 Oktober 1503 27
Leo XI 1 April27 April 1605
10 Benedictus V 22 Mei23 Junie 964 33
Johannes Paulus I 26 Augustus28 September 1978

Trivia

wysig
  • Pous Stefanus (II) is op 23 Maart 752 verkies en sterf twee dae later, nog voordat hy gekroon is. In 1961 is hy geskrap uit die offisiële lys van die Vatikaan.


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.