Verdeelde lipvis
(Aangestuur vanaf Macropharyngodon bipartitus)
Die verdeelde lipvis (Macropharyngodon bipartitus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Aliwal-bank in KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Divided wrasse.
Verdeelde lipvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Cuvier, 1816
|
Genus: | |
Spesie: | M. bipartitus
|
Binomiale naam | |
Macropharyngodon bipartitus |
Voorkoms
wysigDie vis is groenerig met onreëlmatige donker strepe en kolle. Die dorsale en anale vinne het rye groen kolletjies op. Die wyfie is rooi met wit kolle en die pens is swarterig met ligte merke op.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
wysigEksterne skakel
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Macropharyngodon bipartitus. |