Mopneus-glipvis
Die Mopneus-glipvis (Secutor ruconius) is 'n vis wat in die wes Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by die Oos-Kaap voorkom. In Engels word die vis Pugnose ponyfish genoem.
Slank glipvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. ruconius
|
Binomiale naam | |
Secutor ruconius (Hamilton, 1822)
| |
Sinonieme | |
Equula ruconius (Hamilton, 1822) |
Voorkoms
wysigDie vis het wel skubbe op die kieue en die snoet is opwaarts gevorm.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7