Secutor (genus)
Secutor is 'n genus van straalvinnige visse in die familie van Glip- en Slymvisse (Leiognathidae). Die spesies wat aan die genus behoort is inheems aan die Indiese Oseaan en die westelike Stille Oseaan.[1] Die Slankglipvis en Mopneus-glipvis word langs die Suid-Afrikaanse kus aangetref.
Secutor | |
---|---|
Secutor insidiator | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Secutor Gistel, 1848
|
Tipespesie | |
Zeus insidiator Bloch, 1787
| |
Sinonieme | |
|
Spesies
wysigDie genus bestaan tans uit sewe erkende spesies:[1]
- Secutor hanedai Mochizuki & Hayashi, 1989
- Secutor indicius Monkolprasit, 1973
- Slankglipvis (Secutor insidiator) (Bloch, 1787)
- Secutor interruptus (Valenciennes, 1835)
- Secutor mazavasaoka Z. H. Baldwin & Sparks, 2011
- Secutor megalolepis Mochizuki & Hayashi, 1989
- Mopneus-glipvis (Secutor ruconius) (F. Hamilton, 1822)
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2013). Spesies van Secutor in FishBase. Desember 2013-weergawe.