Natalse seebaber
Die Natalse seebaber (Galeichthys trowi) is 'n vis wat endemies is aan KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Natal sea catfish.
Natalse seebaber | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | G. trowi
|
Binomiale naam | |
Galeichthys trowi Kulongowski, 2010
|
Identifikasie
wysigDie vis word tot 15 cm lank en is eers in 2010 beskryf. Die vis se lyf is persbruin en die onderkant is wit. Hulle leef in vlak kusriwwe in water wat tot 30 m diep is en verkies die sanderige gedeeltes van die riwwe. Die vis vreet klein vissies en krappe.
Sien ook
wysigVerwysings
wysigBron
wysig- The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3