Galeichthys
Galeichthys is 'n genus van visse wat aan die familie van seebabers (Ariidae) behoort.[1] Dit is die enigste genus in die subfamilie Galeichthyinae, hierdie genus word verder onderverdeel in vier spesies.[2]
Galeichthys | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Galeichthyinae Acero P & Betancur-R., 2007
|
Genus: | Galeichthys Valenciennes in G. Cuvier & Valenciennes, 1840
|
Tipespesie | |
Galeichthys feliceps Valenciennes, 1840
|
Spesies
wysig- Swartseebaber (Galeichthys ater) Castelnau, 1861
- Witseebaber (Galeichthys feliceps) Valenciennes, 1840
- Galeichthys peruvianus Lütken, 1874
- Natalse seebaber (Galeichthys trowi) Kulongowski, 2010
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Ferraris, Carl J., Jr. (2007). "Checklist of catfishes, recent and fossil (Osteichthyes: Siluriformes), and catalogue of siluriform primary types" (PDF). Zootaxa. 1418: 1–628.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link) - ↑ Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2011). Spesies van Galeichthys in FishBase. Desember 2011-weergawe.