Snuifkalbassie
(Aangestuur vanaf Oncoba spinosa)
Die Snuifkalbassie (Oncoba spinosa) is 'n doringagtige struik of klein boompie met gekwilte blare en fyn getande blaarrande. Hulle kom voor vanaf die Lebomboberge tot in die laeveld en ook in die Zambezivallei en ook in die omgewing van Maputo.
Snuifkalbassie | |
---|---|
Blare en vrugte | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. spinosa
|
Binomiale naam | |
Oncoba spinosa Forssk., (1775)
| |
Sinonieme | |
|
Verspreiding
wysigDie spesie is inheems in Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Golf van Guinee-eilande, Jemen, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Republiek die Kongo, Saoedi-Arabië, Senegal, Sierra Leone, Somalië, Suid-Afrika, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Bronne
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Oncoba spinosa. |
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online