Donkerrubberlip
(Aangestuur vanaf Plectorhinchus chubbi)
Die Donkerrubberlip (Plectorhinchus chubbi) is 'n vis wat in die westelike Indiese Oseaan, Indië en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by die Oos-Kaap voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Dusky rubberlip.
Donkerrubberlip | |
---|---|
Skets van 'n naverwante spesie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | (Lacepède, 1801)
|
Spesie: | P. chubbi
|
Binomiale naam | |
Plectorhinchus chubbi | |
Sinonieme | |
Voorkoms
wysigDie vis se lyf is eenvormig donkergrys of donker.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7