Redigobius is 'n genus van visse wat aan die familie Gobiidae behoort. Die genus is klein met plat koppe. Die mannetjies het groter monde as die wyfies. Twee spesies hoort tot die genus waarvan een in Suider-Afrika voorkom.

Redigobius
Redigobius bikolanus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Redigobius
Spesies

2, sien teks.

Spesies

wysig

Spesie wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika:

Die ander spesie is:

  • Redigobius bikolanus

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig